Regter Merrick Garland is vyf jaar gelede ʼn setel in die hooggeregshof deur die Republikeine geweier.
Lees meerAlles vir Donderdag 7 Januarie 2021
Trump ‘onbepaald’ verbied op Facebook, Instagram
Facebook het die uittredende Amerikaanse president Donald Trump “onbepaald” van dié platform asook Instagram verban nadat hy glo vandeesweek se geweld by die Kongresgebou in Washington D.C op die platform aangeblaas het.
Sama verheug oor eerste besending entstof
Die DA het ook Mkhize se aankondiging verwelkom hoewel hy daarop wys dat die verkryging van die entstof maar die eerste stap van ’n reusetaak is.
Voortvlugtige ‘bankkaart-bedrieër’ vas
Wonder Mgude was die afgelope drie jaar op vlug vir die polisie.
Netwerktorings moontlik geteiken oor 5G-, Covid-19-gerugte
Drie selfoontorings is Dinsdag en Woensdag in KwaZulu-Nata aan die brand gesteek en vernietig te midde van samesweringsteorieë dat die 5G-netwerk verband hou met die uitbreking van die koronavirus.
Kataza skakel nie in by Slangkop-trop
“Sou hy Tokai teen Maandag op sy eie bereik, sal hy weer die kans gegun word om in te skakel en sy plundergedrag sal dopgehou word.”
Irak reik lasbrief vir Trump uit
Die lasbrief hou verband met die Amerikaanse lugaanval waartydens die Iranse bevelvoerder genl. Kassem Soleimani verlede jaar dood is.
Regering gee ‘geen rede’ vir opskort van drankverkope vir tuisgebruik
Die vereniging sê drankverkope vir tuisgebruik werk nes enige ander kruidenierswinkel.
BMW 4-reeks: skoonheid of ondier?
Daar is by die internasionale bekendstelling behoorlik op sosiale media uitgevaar oor hoe lelik die voertuig is. Brendon Staniforth gee sy indrukke.
Wat het ons geleer uit 2020? Spaar!
Suid-Afrikaanse verbruikers het verlede jaar baie lesse geleer en een van die belangrikste lesse was dat spaargeld handig te pas kom in ’n krisis soos die pandemie. Ina Opperman gee raad hoe om te spaar.
Konsultasieproses oor afleggings by SAUK afgehandel
Die openbare uitsaaier sê selfs minder werkers gaan nou deur die proses geraak word.
Mkhize oor Covid-19-entstof: Regering, mediese fondse kan hande vat
Die regering wil 40 miljoen Suid-Afrikaners oor die volgende jaar inent.
Weermaglede dié naweek al in Tuinroete
“Dit is belangrik dat mense verseker dat hulle aan die afsonderingsregulasies voldoen want as hulle dit nié doen nie, kan hulle ʼn misdaadrekord kry.”
Kyk: Lategan in Dakar-ongeluk
Hy is per helikopter na mediese personeel vervoer.
Man vas oor duisende Ivermectin-tablette
Die man is op die King Shaka-lughawe in hegtenis geneem nadat hy van Dubai daar aangekom het.
Poskantoor sukkel, maar geld vir swierige buiteklub word betaal
Die DA sê terwyl die poskantoor opgedok het vir lidmaatskap van die eksklusiewe klub, is talle werkers afgelê en takke gesluit.
Eerste miljoen dosisse Covid-19-entstof eersdaags in SA
Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het pas die nuus in die parlement aangekondig.
Metropolisie waarsku teen kapers wat hul as beamptes voordoen
Die meeste van die voorvalle word in die ooste van Pretoria aangemeld.
Nóg ’n oudspeler sê Federer kan steeds Wimbledon wen
“ ’n Speler met sy talent en vaardighede sal egter een of ander tyd begin wonder waarom hy in kwarteindstryde uitgeskakel word wanneer hy daaraan gewoond is om in die eindstryde te speel.”
Biden se oorwinning bevestig ná drama by Kongresgebou
Trump het intussen gesê daar sal ’n “ordelike oorgang” na Biden se presidentskap wees.