Die hospitaal in Napels het verlede jaar talle koronaviruspasiënte tydens Italië se eerste golf van Covid-19-infeksies behandel.
Lees meerAlles vir Vrydag 8 Januarie 2021
‘Koppe moet rol’ by sukkelende Landbank – Agri SA
“Koppe moet rol op bestuurs- en regeringsvlak.”
Aandklokreël: Pa vas toe hy melk vir pasgebore baba gaan koop
Die man se vrou moes in die vroeë oggendure met hul pasgebore baba na die toneel stap om die formulemelk te gaan haal voordat haar man na ’n polisiestasie geneem is.
Covid-19 eis vyf van Kaapstad se voorsteliniewerkers
Altesaam nege lede van die Stad Kaapstad se direktoraat vir veiligheid en sekuriteit het reeds weens Covid-19 omgekom sedert die uitbreking van die virus in Suid-Afrika ʼn jaar gelede.
Vrou sterf ná vermeende haai-aanval in NZ
Indien ’n nadoodse ondersoek die oorsaak van die vrou se dood as ’n haai-aanval bevestig, sal dit Nieu-Seeland se 25ste noodlottige haai-aanval in die geskiedenis van dié land en die eerste in sewe jaar wees.
Gesteelde beeste tydens jaagtog uit taxi gestoot
Vermeende veediewe het in ’n skynbare poging om die polisie te ontduik drie gesteelde beeste uit ’n bewegende taxi gestoot.
Player deur Trump vereer; verduur kritiek
Player se eie seun het hom skerp gekritiseer.
Padlangs: Berge en grasgroen velde…
Die doel van die ekspedisie was om meer tyd met die Land Rover Defender deur te bring, grootliks op grondpaaie – en om saam met Kingsley Holgate en sy span kos by twee minderbevoorregte skole uit te deel.
Solidariteit, AfriForum beoog regsaksie oor ‘regeringsmonopolie’ op Covid-19-entstof
“Die regering het deur die afsonderingstyd gewys dat korrupsie en onbevoegdheid hoogty vier as die regering ʼn monopolie op Covid-19-verwante beleid en verpligtinge het.”
Hoe lyk Hollywood: Oud-‘Bond-meisie’ sterf; sanger ontken hy was deel van Capitol-chaos
Maroela Media bied jou ʼn opsomming van dié week se jongste internasionale vermaaknuus.
Man met drank in motor val in modder vas
Die man het ’n afdraaipad geneem in ’n poging om die owerhede te vermy.
Nasien van matriek-antwoordstelle flink aan die gang
Die departement sê hy kan nie bekostig dat nasiensentrums superverspreiders van Covid-19 word nie. Amper 47 000 onderwysers help om die antwoordstelle na te sien.
Lank gelede was daar ʼn pastorie in Skeerpoort…
“Vroeg in 1912 was daar groot konsternasie toe een van die gemeentelede ʼn konsert in die tydelike kerk, waarskynlik Scrooby se skuur, gehou het.”
Student vier mondigwording met bekendes se wyshede
“Ek het besef ná die moeilike jaar wat ons almal weens die Covid-19-pandemie beleef het, sou ʼn gewone verjaardagpartytjie nie deug nie.”
Gemeenskappe spring in om mediese personeel by te staan
“Die susters loop uit by hulle skof en hulle huil net, hulle kan nie ophou huil nie.”
Die regering en Covid-19: Onbekwaamheid, ongeërgdheid en skynheiligheid
Covid-19 het bestaande tendense versnel en ou bestaande waarhede oor die Suid-Afrikaanse regering en regerende party onthul, in plaas daarvan om nuwe tendense te skep.
Covid-19: Kommer oor talle positiewe toetse by Beitbrug-grenspos
Daar word nou gevrees dat die opeenhoping by dié grenspos vinnig besig is om ’n superverspreidingspunt van die virus te word.
Begrafnisse in Limpopo ‘superverspreiders van virus’
Die provinsie het ʼn rekordgetal positiewe Covid-19-gevalle oor die afgelope 24 uur gesien.
Foto’s: Trane, dankbaarheid na hemel se sluise oor Namibië oopgaan
“Die mense se gevoel van dankbaarheid is oorweldigend. Daar is mense in gedeeltes van die land wat tien jaar laas reën gesien het.”
Bekgeveg oor Serena se ouderdom, gewig
“Serena is ’n wonderlike speler, maar sy moes nou al haar uittrede aangekondig het as sy die ordentlikheid gehad het.”