Frans Steyn het al menige rugbyspan met sy skopskoen gekelder.
Lees meerAlles vir Saterdag 9 Januarie 2021
Hewige sneeustorms in Spanje eis 3
Die Spaanse hoofstad Madrid het Vrydag sy swaarste sneeuval sedert 1971 beleef.
Covid-19: Pfizer, BioNTech se entstof werk nuwe variante teen
Die navorsing is beperk, maar kenners is nietemin versigtig optimisties.
Gru-ongeluk op N1 eis 5
Die oorledenes sluit in twee jong kinders.
Kontak met Indonesiese vliegtuig oor Java-see verloor
Daar word gevrees dat die passasiersvliegtuig in die see neergestort het.
Trokdrywer vas wat byna 1 900 kaste bier vervoer
Die bestuurder van die vragmotor het nie oor ’n permit beskik om alkohol gedurende vlak 3 van die afsonderingstydperk te vervoer nie.
Inperking: Drukgroep hof toe, eis dat Dlamini-Zuma tronk toe
Die drukgroep vra dat die hof die minister van samewerkende regering en tradisionele sake, Nkosazana Dlamini-Zuma, ses maande tronkstraf oplê vir minagting van ʼn vorige hofbevel.
Uitspraak in saak teen Eskom ‘baan weg’ vir ander sake – Sakeliga
Die hoogste hof van appèl het einde verlede maand beslis dat Eskom se besluit om elektrisiteitstoevoer te staak om sodoende betalings van wanbetalende munisipaliteite te verhaal, irrasioneel was.
Sosiale media: Kan jy aanspreeklik gehou word?
Nie alleen werk meer mense aanlyn nie, maar meer mense wend hulle ook tot digitale vermaak en sosiale media tydens verskillende inperkingsmaatreëls. Kan aanspreeklikheid egter volg vir die onbehoorlike gebruik van sosiale media?
Sorina woeker met opvoedkundige app vir die kleinspan
Vyf gelukkige lesers kan ʼn geskenkpak met ʼn Tjominis-CD en -DVD wen.
Man vas oor vrou se liggaam in vlak graf
Die egpaar het glo Dinsdagaand baklei.
Zim-joernalis wéér in hegtenis geneem
Hopewell Chin’ono is Vrydag vir die derde keer in ses maande in hegtenis geneem.
SA Olimpiese verspringer tydelik geskors
Luvo Manyonga het in 2016 ’n silwermedalje by die Olimpiese Spele in Rio verower.
Drankhandelaarsvereniging pleit vir opheffing van drankverbod
Drankwinkels is op hul knieë weens die derde verbod op drankverkope. Sommige het reeds aangedui dat hulle nie hul werknemers se volle salarisse aan die einde van vandeesmaand sal kan betaal nie terwyl hul voorraad boonop verval.
Engele van Port Elizabeth se veldhospitaal
“Hulle het my met soveel sorg bygestaan dat ek weer gesond daar uit kon stap. Die engele wat by die veldhospitaal werk, verdien al die lof en waardering wat hulle kan kry!”
Trump permanent op Twitter verban
Trump het in sy laaste twiet aangekondig dat hy nie die verkose president Joe Biden se presidensiële inhuldiging gaan bywoon nie.
Foto’s: Voormalige Mej. SA verloof
“Dit was die maklikste ‘ja’ van my hele lewe.”
Covid-19-statistieke: Byna 22 000 nuwe gevalle
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Vrydagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Onderwysers, polisielede ook vir vroeë entstof oorweeg
Ramaphosa het tydens die regerende party se jaarlikse 8 Januarie-verjaardagboodskap gesê die koronavirus het die ongelykhede in Suid-Afrika skerp uitgewys.
Gedagte vir die dag: Die stres van besig-wees
Vra na die wil van God in alles wat jy doen. Hy sal die regte pad vir jou wys. (Spreuke 3:6)