“Die ANC-regering is nie ʼn regering vir alle landsburgers nie, maar slegs vir die kaders wat naby julle vuur staan.”
Alles vir Maandag 11 Januarie 2021
André Schwartz weer in hospitaal
“Sy dokter is baie positief en ons bid dat hy sommer gou weer sal terug wees op sy plaas.”
Heropening van skole in Januarie ‘op dreef’ – onderwysdepartement
Die departement van basiese onderwys het inligting bekendgemaak oor sy vordering met die heropening van skole en die merk van die nasionale matriekeksamen.
Die ou kontinent soek na ’n nuwe toekomsvisie
Die volgende twee jaar gaan ʼn tydperk van belangrike herbesinning vir Europa wees.
Covid-19-komplikasies eis Anneli van Rooyen se ma
“Dit is vir my totaal onwerklik.”
Rusty soek nou ʼn liefdevolle huis
“Hy is nou net moeg daarvoor om in ’n hondehok te wees en wag opgewonde om ʼn nuwe huis te kry.”
Hier is SA se beste selfoonnetwerk vir 2020
ʼn Verslag deur MyBroadband wys watter selfoonnetwerke in 2020 die hoogste en laagste aflaaispoed gehad het.
Pleidooi om grasietydperk vir motorlisensies ook te verleng
Die DA sê mense staan in belaglike lang toue by lisensiekantore en poskantore in ʼn poging om hul voertuiglisensies betyds te hernieu.
Boek: ‘Vrolike Vaaltyn en sy verhale’ – Sandra Koch
Ontmoet in dié vermaaklike prenteboek die twee klein donkies Vaaltyn en Diktand.
‘Sex and the City’ herleef eersdaags
Die nuwe reeks is getiteld “And just like that …” en sal uit tien episodes bestaan.
Portefeuljekomitee oor binnelandse sake gaan grensposte besoek
Altesaam 104 mense het die afgelope week by die Beitbrug-grenspos positief vir Covid-19 getoets.
Swerm bye oorval gesin tydens uitstappie
Die gesin van vyf het vermoedelik oor ʼn byenes gery.
Vlugopnemers van Indonesiese rampvlug opgespoor
Die vliegtuig het skielik geduik, wat dui op ʼn katastrofiese voorval of ʼn iets wat doelbewus gedoen is.
‘My oorlog teen ADHD’
“Soos baie ander kinders het ek gevoel ek pas net nie in nie. Ek was anders. Ek was die malletjie in die gesin. Die kind wat net nie wou luister nie. Deurmekaar en ’n emosionele wipplank.”
Resep: Gebakte beetslaai
Hierdie dis is heerlik saam met braaivleis.
Polisie met stoele gegooi; 3 vas ná onwettige kerkbyeenkoms
Drie mense is in hegtenis geneem nadat die polisie Sondag rubberkoeëls en skokgranate ingespan het om mense uiteen te jaag na ’n onwettige byeenkoms in ’n kerk in Sebokeng, suid van Johannesburg.
Sewe dood in N3-botsing
’n 15-jarige seun het die botsing oorleef.
Vergaderings oor inperkingsmaatreëls: Dié kwessies verdeel
Ramaphosa het Sondag vergaderings met onder meer kerkgroepe en die provinsiale premiers gehou.
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Sondagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Gedagte vir die dag: Toekoms
“Ek weet wat Ek vir julle beplan het,” sê die Here. “Ek beplan voorspoed vir julle, nie teëspoed nie. Ek wil hê dat julle hoop vir die toekoms moet hê.” (Jeremia 29:11)