Die man was ten tyde van die voorval by die hof om in ’n onverwante saak van huisroof te verskyn. Dis glo nie die eerste keer dat die man by regeringskantore steel nie.
Alles vir Dinsdag 12 Januarie 2021
Tweespalt oor heropening van skole
‘Dit is beter om eerder bang Jan as dooie Jan te wees. Ons moenie ten alle koste instrompel nie.’
Solidariteit ten gunste van ‘veilige’ terugkeer werk toe
Solidariteit het ’n tienpuntplan om gesond terug te keer werk toe aan honderde werkgewers gestuur. Só lyk die plan:
Twee gesinne feitlik uitgewis in ongeluk
Die ongeluk het die lewe van die 16-jarige seun se ouers, sy broer en ouers se vriende geëis.
Smith krap in ander man se kolfkampie
Die eksentrieke Steve Smith – wat eers ’n amperse rieldans moet uitvoer voordat hy stelling voor die paaltjies kan inneem – is nou in die spervuur omdat hy in Indië se tweede beurt sy skermkolfvaardighede op die kolfblad uitgestal het.
Lisa Montgomery: Teregstelling tydelik opgeskort
Lisa Montgomery sou Dinsdag die eerste vrou in 68 jaar word om federaal tereggestel te word.
Kletsrymers oorheers Top-20
Die bekende TikTok-ster Malcolm Wentzel en Thembi Ubisi is ook in dié musiekvideo.
Pa gekap wat seun se geboortedatum wou verander
Die pa van ʼn pasgebore babaseuntjie word veroordeel omdat hy sê hy het “die mag” om sy kind se geboortedatum te verander.
Covid-19 eis Richard Branson se ma
Die VSA se ambassadeur in Suid-Afrika, Lana Marks, het intussen bekend gemaak dat sy in die waakeenheid van ’n hospitaal vir Covid-19 behandel is.
Polisie ondersoek wel klagte teen Makhubo, Tau – ActionSA
‘Die polisie se bevestiging dat hy die saak ondersoek, is die eerste groot deurbraak in die private vervolgings wat ActionSA van stapel gestuur het.’
Drie in Johannesburg-woonbuurt geskiet
Drie mense is Sondagaand in twee verskillende skietvoorvalle in dié Johannesburg-woonbuurt geskiet.
Resep: Tamatievoorgereg
ʼn Mediterreense voorgereg met die perfekte soet-sout-suur kombinasie.
Al-Attiyah se Hilux brul weer
Katar se Nasser Al-Attiyah het vanjaar reeds ’n rits Dakar-skofte in sy Suid-Afrikaans geboude Hilux gewen, maar Stephane Peterhansel volg sy vordering steeds deur net af en toe in sy Mini se truspieëltjie te kyk.
Ramaphosa se entstofbeloftes ‘laat meer vrae as antwoorde’
“As Ramaphosa wil hê ons moet dit glo dan moet hy bewyse verskaf want dit is óf hy óf die entstofverskaffers wat jok.”
Vier vas ná vrou in huis doodbrand
Die verdagtes, tussen 22 en 44 jaar oud, sal na verwagting vandag in die hof verskyn.
‘Regering faal deur eerste inperking nie behoorlik te benut’
Die feit dat Suid-Afrika op vlak 3 van die inperking bly te midde van ʼn enorme styging in nuwe gevalle van Covid-19, bewys dat die regering verlede jaar totaal oorreageer het met uiters drakoniese maatreëls wat die ekonomie onnodige skade berokken het.
Covid-19-statistieke: Soveel nuwe gevalle, sterftes aangemeld
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Maandagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Gedagte vir die dag: Nuwe begin
Iemand wat aan Christus behoort, is ’n nuwe mens. Die oue is verby, die nuwe het gekom. (2 Korintiërs 5:17, Bybel in Afrikaans 1983/1992)