“Die gesondheid en welstand van gewone Suid-Afrikaners mag nooit weer afhang van die giere en genade van ʼn korrupte en onbevoegde regerende party nie.”
Alles vir Vrydag 15 Januarie 2021
Root slaan honderdtal onder Kallis-toesig
Intussen het Mark Boucher, die Proteas se hoofafrigter en een van Kallis se boesemvriende, die hoop uitgespreek dat die Suid-Afrikaanse legende in die toekoms weer deel van die Protea-opset sal word.
Foto’s: Só lyk ‘The Bachelorette SA’ se eerste deelnemers
Dié mans gaan meeding om Qiniso van Damme se hart te wen.
Hoe lyk Hollywood: Kulkunsduo se Siegfried sterf; Mick Fleetwood verkoop opnames
Maroela Media bied jou ʼn opsomming van dié week se jongste internasionale vermaaknuus.
Nog drie vas ná grumoord op tiener
Die 14-jarige Patronicia Jordaan van Helenvale in Port Elizabeth is verlede week glo om die beurt verkrag en toe vermoor.
Vrystaatse paaie verkrummel weens groot reën
Vrystaat Landbou sê boere het reeds begin om sekere paaie te herstel, maar benodig finansiële en materiële steun om verdere rampspoed af te weer.
Uitstekende groei vir Uberskillz se beleggingsgeleentheid
Uberskillz se innoverende super-apps het uitnemende bewyse van groei en aanvraag gelewer wat bevestig dat dié besigheidsmodel ’n goeie beleggingsgeleentheid bied.
Marnus verbeter ’n Bradman-rekord met honderdtal
Hy moes sy eerste aflewering reeds in die tweede boulbeurt van die wedstryd trotseer het nadat Mohammed Siraj vroeg van David Warner (1) ontslae geraak het.
Vriendskap, geloof in Noord-Koreaanse tronk
Agter die donker, siellose ystertralies – en te midde van harde arbeid, trauma en intense swaarkry – het Hee-Yol vriendskap by Lydia, ʼn medegevangene wat ook ʼn Christen was, gevind. Lydia was ʼn suster in geloof wat haar geleer het wat dit beteken om waarlik vir Jesus Christus te leef en te ly.
‘Kaper’ doodgeskiet toe hy Porsche probeer vat
Die vermeende kaper het op die toneel op Ou Johannesburgweg naby die Voortrekkermonument aan sy beserings beswyk.
Resep-video: Vinnige viskoekies
Viskoekies is ʼn treffer en dis maklik vir as jy vergeet het van aandete.
Situasie by Lebombo-grenspos ‘onaanvaarbaar’ – komitee
Die minister van binnelandse sake, Aaron Motsoaledi, moet verduidelik hoe sy departement die situasie gaan omkeer.
Handwerk: Brei ’n streepsak vir die kombuis
Brei dié pragtige sak en gee dit ʼn Franse voorkoms met ʼn sagte blou streep.
Pa vas ná hy glo met tweeling verdwyn
Die pa moes die kinders soggens by ʼn dagsorgsentrum aflaai, terwyl die ma hulle in die middag weer gaan oplaai het.
Ma, kleuter by lodge in Limpopo vermoor
Die drie het glo ʼn kamer vir oornagverblyf gehuur sonder om hul persoonlike besonderhede te verskaf.
Covid-19-statistieke: Meer as 700 sterftes
In hierdie stadium is die meeste aktiewe gevalle in KwaZulu-Natal, waar altesaam 232 sterftes ook bevestig is.
Gedagte vir die dag: Versekering
Deur Christus glo julle in God wat Hom uit die dood opgewek en aan Hom heerlikheid gegee het. Daarom is julle geloof en hoop op God gerig. (1 Petrus 1:21, Bybel in Afrikaans 1983/1992)