Annie, Luis, Roo, Olaf en 19 jong karetskilpaaie is Donderdag in die see by Houtbaai vrygelaat nadat hulle deur die Twee Oseane-akwarium versorg is.
Alles vir Sondag 17 Januarie 2021
Foto’s: Swaar reën by Loch Vaal
ʼn Lugmaghelikopter is die naweek ingespan om ʼn egpaar na veiligheid te bring nadat hulle in hul huis gestrand is.
Numsa-werkers by Macsteel gaan staak
Die vakbond eis dat 99 werkers wat verlede maand afgelê is, weer in diens geneem word.
Amerikaanse PGA-reeks: Het Brendan senuwees van staal?
Steele het Saterdag in die derde ronde van vanjaar se toernooi al die spinnerakke afgestof.
Covid-19-statistieke: Herstelkoers op 81,7%
Nog 384 sterftes is bevestig.
Gedagte vir die dag: Toewyding
Vertrou op die Here met alles wat jy het. Moenie staatmaak op jou eie insigte nie. Vra na die wil van God in alles wat jy doen. Hy sal die regte pad vir jou wys. (Spreuke 3:5-6)