Hierdie voornemens sal jou lewe kan verryk sonder om ekstra geld te kos óf om jouself van lekkertes te ontneem.
Alles vir Maandag 18 Januarie 2021
Watertekort in Secunda ‘weens Covid-19’ – munisipaliteit
Die aangepaste Covid-19-inperkingsregulasies het glo daartoe bygedra dat die munisipaliteit nie die waterrekening vereffen het nie.
Die Chinese eeu het aangebreek
Die Chinese politieke en ekonomiese model is ook besig om vinnig veld te wen teen die Weste se liberale demokrasie wat toenemend onder druk verkeer.
Tiener ‘stabiel’ ná gevaarlike gewas verwyder is
Hanru het dieselfde aand twee breinoperasies ondergaan om die drukking en bloeding op sy brein te verlig.
Capitol Hill – uit ’n ander hoek
Die skrikbewind het aangebreek. Die aanslag op burgerlike vryhede is ongekend, skryf Rhoda Kadalie uit die VSA.
‘Verwerp entstof-klag teen Mogoeng’ – LFN
Liberty Fighters Network beskryf die klag teen hoofregter Mogoeng Mogoeng as “wanfunksioneel” op grond van ’n tegniese punt.
Covid-entstof: Solidariteit bekommerd oor gesondheidswerkers
Van die byna 15 000 mense wat tans in hospitale reg oor Suid-Afrika veg om oorlewing teen die Covid-19-virus, is meer as 400 gesondheidswerkers.
Boek: ‘Welkom by die museum – Anatomicum’
Hoe lyk jou liggaam aan die binnekant? Hoe word spiere gebruik om emosies te wys?
Sony-Ope: Verhaal van Steele en Kirk
Terwyl Steele die spoke probeer wegdryf het, was veral Kirk in ʼn kwaai persoonlike stryd gewikkel om sy spelersregte te behou.
Man van broer se moord aangekla
Die man het glo sy jonger broer vermoor nadat sy geld vir kruideniersware weggeraak het.
Resep: Kaas-en-groenvy-tert
Is daar dan ʼn beter kombinasie as roomkaas en vye?
Vyf vas vir belastingbedrog
Die verdagtes het glo die SAID uit byna R1 miljoen bedrieg.
Dodetal styg ná Indonesië-aardbewing
Reddingswerkers gaan intussen onverpoos voort met die soektog na oorlewendes.
Bestuurders van twee restaurante vas oor drank
Die bestuurders van twee restaurante in onderskeidelik Sandton in Johannesburg en Silverton in Pretoria is die naweek in hegtenis geneem nadat daar glo drank aan klante verkoop is.
Covid-19-statistieke: Soveel nuwe gevalle, sterftes aangemeld
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Sondagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Gedagte vir die dag: God se wil
Vra, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal kry; klop, en vir julle sal oopgemaak word, want elkeen wat vra, ontvang; en elkeen wat soek, kry; en vir elkeen wat klop, sal oopgemaak word. (Matteus 7:7-8, Bybel in Afrikaans 1983/1992)