Minstens drie mense is dood ná ’n reuse-ontploffing by ’n residensiële gebou in die Spaanse hoofstad Madrid.
Lees meerAlles vir Woensdag 20 Januarie 2021
2 soek wat ontsnap tydens hofverskyning
Drie gevangenes het Dinsdag tydens hul hofverskyning in die Oos-Kaap ontsnap. Een van die gevangenes is egter weer aangekeer.
Huweliksertifikaat-bedrieër skuldig bevind
Die vrou en haar medebeskuldigde het by twee geleenthede huweliksertifikate onwettig aan geheime agente van die polisie verkoop wat hulle as paartjies voorgedoen het wat onwettig wou trou.
Man vas oor bedreigde plantspesie
Die man was glo met dié bedreigde plantspesie op pad na Gauteng.
ToekomsVenster: Bewaar ons van ongeloof, twyfel
Mag die Here ons bewaar dat ongeloof en twyfel nie God se bedoeling met ons sal verongeluk nie.
Trump verlaat Withuis
Pres. Donald Trump het ’n brief vir sy opvolger in die Withuis agtergelaat.
Jong vrou geopereer ná slangbyt
Elné is Dinsdagaand geopereer om al die dooie weefsel in haar hand en arm uit te sny.
Vervolging van Christene neem erg toe op Afrika-vasteland
Volgens Gouws is die eerste ding waarvoor die meeste vervolgde Christene vra nie vir bystand, Bybels of ondersteuning nie, maar vir gebed.
SA moontlik teen April deur tweede virusgolf
Twee navorsingsontleders meen Suid-Afrika is oor die ergste wat die tweede koronavirusgolf betref.
Familie gebroke ná moord op ma, baba in Limpopo
Die man wat saam met Chantelle Ash en haar babadogtertjie by die lodge was, is intussen steeds spoorloos.
Rekenmeester wat Necsa bedrieg, gevonnis
Die rekenmeester het die Suid-Afrikaanse Kernkragkorporasie (Necsa) uit derduisende rande bedrieg.
Dís wat tropiese storm Eloise vir SA beteken
Die moontlike uitwerking van al dié reën sluit in wydverspreide oorstromings en skade aan brûe en paaie.
Porsche brei sy Taycan-reeks uit
Porsche gaan nou dié reeks uitbrei met die toevoeging van ʼn agterwielaangedrewe intreemodel.
Vryspraak: Uit watter bronne put ons in krisistye?
Die vraag oor die wêreld wat ons besig is om tegemoet te gaan, is wat Carel Boshoff en Ernst Roets in die Vryheidstigting se Vrysending Donderdagaand om 19:00 gaan besin.
Proudfoot toets positief vir Covid-19
Volgens berigte toon hy egter geen simptome nie, terwyl Eddie Jones (hoofafrigter) en Simon Amor (hulpafrigter) ook as voorsorgmaatreël vir tien dae in selfisolasie moet wees.
Covid-19: Beijing weer gedeeltelik ingeperk
Chinese owerhede het spoedig nuwe regulasies ingestel om te verhoed dat die virus verder versprei.
Nuuskommentaar: Geen entstof teen onbevoegdheid
Ons moes 2021 afskop met die regering se verlammende burokratiese gesloer met die verkryging van ʼn entstof.
Matriekeksamen: Nasienwerk verloop vinniger as beplan
Nasienwerk in vier provinsies is afgehandel, terwyl die ander provinsies almal teen Vrydag klaar sal wees.
Covid-19: Só lyk die regering se inentingstelsel
Die departement van gesondheid het gesê hulle gaan die entstowwe op ’n “sentrale plek” stoor om diefstal te voorkom.
Audi se super S6 wen los hande
Op die pad is waar die koeël deur die kerk is.