“Jy moet die persoon leer ken en weet wat dit is wat die persoon se emmertjie vol hou. Ek wil die gewoonte kweek om dit te doen, al is dit om in die oggend ʼn beker koffie en ʼn blom te kry of ʼn briefie in jou handsak te kry as jy werk toe gaan.”
Lees meerAlles vir Donderdag 21 Januarie 2021
Satellietbeelde kan olifantbewaring aanhelp
Britse kenners glo dié tegniek kan bedreigde olifantbevolkings in Afrika beskerm.
Finansiële hulp vir 252 ondernemings in Wes-Kaap
Meer as R38 miljoen is deur die Wes-Kaapse Covid-19-sakeverligtingsfonds aan 252 klein ondernemings in die provinsie verskaf wat minstens 2 000 poste tydens die pandemie gered het.
AA betreur Malcolm Kinsey se afsterwe
Kinsey (76) het sedert die laat 1980’s die Kinsey-verslag saamgestel oor die pryse van voertuigonderdele in Suid-Afrika.
Alkoholverbod lei tot werksverliese, sê Uasa
Die verbod op alkoholverkope in Suid-Afrika het daartoe gelei dat die Nederlandse biermaatskappy Heineken 7% van sy werkers in die land moes aflê en PetroSA is ook van voornemens om meer as ʼn derde van sy werkmag af te lê, sê die vakbond Uasa.
Medelye stroom in ná Mthembu se afsterwe
Verskeie organisasies het Donderdag hul meegevoel betuig met die afsterwe van minister Jackson Mthembu.
ToekomsVenster: Onder God se beheer
Die natuur is onder God se beheer. Hy kan bonatuurlik ingryp.
Luister in 3 minute: Impak van alkoholverbod, huisprysindeks en arbeidswetgewing
In die jongste aflewering van “3 Minute, 3 Sake” bespreek Gerhard van Onselen van Sakeliga die jongste huisprysindeks van FNB, die ekonomiese implikasies van die algehele alkoholverbod en problematiese arbeidswetgewing.
Noordwes-premier moet reageer op ongerymdhede by Mmabana – hof
“Al wat ons met hierdie aansoek wou bereik, is dat die premier sy plig doen.”
Netcare-helikopter val, vyf sterf
Die oorsaak van die ongeluk is in hierdie stadium nog nie bekend nie.
Podlitiek: Skole gesluit, ligte steeds uit & Pfizer se spyt
Hierdie week gesels die Podlitiek-span oor skole wat eers later open, Eskom wat weer beurtkrag toepas en die Suid-Afrikaanse regering se onvermoë om voldoende entstowwe te bekom.
Voëlklip: Nóg ʼn ma, kleuter vermis na motor by krans afstort
Die Voëlklip-uitkykpunt het reeds talle lewens geëis.
Een vas wat glo kos vir skoolvoedingsprogram smous
Die blikkies vis is duidelik gemerk as vir die skoolvoedingsprogram.
Klein dorpies in SA wat jy moet besoek
Met Covid-19 wat steeds woed, is dit dalk tyd om in 2021 weg van die skares vakansie te hou.
Jackson Mthembu sterf weens Covid-19
Die minister het sowat tien dae gelede positief getoets vir Covid-19.
Covid-19: Minder as 3 000 pasiënte in Netcare-hospitale
Die hospitaalgroep is steeds besig om sy kapasiteit vir noodpasiënte uit te brei en meen die land is nog lank nie buite gevaar nie.
Beplan sommer nou al jou vakansiedae in 2021
Met hierdie lekker gids kan jy solank jou langnaweke vir die volgende jaar beplan en daar is ook ’n hele rits voorstelle van waarheen jy en jou geliefdes kan mik.
Skoolkalender vir 2021 verander wéér
Klagtes stroom in oor nuwe skoolkalender.
Só skep jy ʼn positiewe toekoms danksy lesse uit 2020
Skep uit ervaring en lesse wat geleer is – hou aan om op die positiewe dinge te fokus. Jy sal dalk nou tereg jouself die vraag afvra watter positiewe ervarings of lesse ons uit 2020 kan neem. Hier is ʼn paar wat opvallend was.
Video: Viroloog antwoord vrae oor Covid-19-entstof
“Jy kan nie Covid-19 kry van die entstof nie, en dié entstowwe kan ook glad nie met jou DNS peuter nie.”