Dit is “absoluut onmoontlik” om die Spele weer uit te stel, wat beteken dit gaan gekanselleer word as dit nie vanjaar voortgaan nie.
Alles vir Donderdag 21 Januarie 2021
Aantal boere in SA in twyfel getrek; syfer hersien
Oor die jare is die syfer al aan verskeie organisasies en instellings toegeskryf maar uiteindelik kon die oorspronklike bronne van hierdie syfers glad nie vasgestel word nie.
‘Rede tot kommer oor Eloise’ – weervoorspellers
Tropiese storm Eloise bereik na verwagting vandag die Mosambiekkanaal waarna sy in sterkte sal toeneem weens die warmer temperatuur.
7 wenke vir veiligheid by jou huis
Hier is ʼn paar veiligheidswenke wat jy by jou huis kan toepas om seker te maak dat jy nie onkant betrap word nie.
Fietsryer in Muldersdrift oorval, beroof
Die fietsryer het verskeie ernstige beserings aan sy been en heup opgedoen.
In die land van blindes is Laghat koning
Skoolkinders besoek steeds die blinde resiesperd wat 26 wedrenne in Italië gewen het.
Taalgebruik: aanlyn, virtueel, digitaal
Gebruikers van Afrikaans is soms onseker oor die verskil tussen “aanlyn”, “virtueel” en “digitaal”. Vandag se Taaltoffie verduidelik meer.
Wat is die onderliggende agenda met SA se onteieningsbeleid?
Die Onteieningswetsontwerp is op verskeie vlakke ’n bedreiging vir die vryheid en voorspoed van Suid-Afrika – om nie eens die grondwetlike wysiging te noem nie – en moet teengestaan word.
Man vas ná Vosloorus-moord
Die man het glo sy vriendin se liggaam in ʼn oop veld gestort en daarna haar motor verkwansel.
KTM se 890 Duke bekend gestel
Die KTM 890 Duke se voorganger het as “Die Skalpel” bekend gestaan. Nou hoe maak jy ’n skalpel nog skerper?
Dlamini-Zuma hof toe gesleep oor entstofplan
Dr. Nkosazana Dlamini-Zuma het nooit op die organisasies se amptelike aanmaning gereageer nie.
Aflegging tydens inperking maak 2020 Davy se beste jaar nóg
“Ek moes ʼn skoonmaker wees om afgelê te word, en ek moes afgelê word om my eie besigheid te begin. Dit was net ʼn kwessie van tyd, alles in die lewe het sy tyd.”
Gaan Folau sy terugkeer na vyftienmanrugby maak?
Folau het skitterspel in sy eerste paar wedstryde vir die Catalans Dragons gelewer, terwyl hy ook staande gebly het terwyl van sy spanmaats die knie ter ondersteuning van die Black Lives Matter-beweging gebuig het.
Veldtog teen belasting om entstof te bekostig
Die res van die wêreld verlaag belasting in reaksie op die ekonomiese resessie wat ʼn direkte gevolg van die pandemie is.
Vlugte na Amsterdam opgeskort
Die Nederlandse regering het Woensdag aangekondig dat verskeie lande se passasiersvlugte na Amsterdam opgeskort word.
OB in beskuldigdebank vir meineed
Drie aanklagte staar adv. Busisiwe Mkhwebane in die gesig.
Verlenging van amnestietydperk versoek
Sommige boere moes tot sewe keer na polisiestasies terugkeer en etlike ure wag dat hul aansoeke sonder sukses verwerk kan word.
Boek: Biografie oor Boeregeneraal wat Uniewording help bewerkstellig
‘Louis Botha’ deur Richard Steyn bied ʼn blik op die lewe van dié krygs- en staatsman.
Omgekeerde swaai kan deurslaggewend in Pakistan wees
Dit werk veral lekker op die grondpad-kolfblaaie wat in Asië te vinde is, of wanneer ’n mens toevallig ’n stukkie skuurpapier in jou sak het.
Grootskaalse belastingontduiking in sigaretbedryf blootgelê
In meer as 40 winkels wat die navorsers besoek het kon sigarette gekoop word teen ʼn prys wat minder is as net die belasting wat op elke pakkie gehef moet word.