Die nuwe Amerikaanse president, Joe Biden, waarsku dat die ergste van die Covid-19-pandemie nog vir die VSA voorlê.
Alles vir Donderdag 21 Januarie 2021
Sien jou in die strate, Max
Max du Preez se onlangse ommekeer in Vrye Weekblad oor die noodsaak van ’n parallelle staat is kennelik laat, maar ten minste nie halfhartig nie.
Talle beroepsmoontlikhede met regte kwalifikasie in skoonheid
Die skoonheid-, velsorg- en gesondheidsbedryf het oor dekades ontwikkel tot een van die mees snelgroeiende bedrywe ter wêreld. Die bedryf toon ʼn toenemende behoefte na toegewyde en goed gekwalifiseerde terapeute om resultaatgedrewe behandelings aan kliënte te bied.
Stuk Franse geskiedenis te koop
“Dit is die ongelooflikste dokument oor die Franse geskiedenis wat jy in ʼn private versameling kan vind.”
Foto’s: Skade in Vrystaatse dorp ná wolkbreuk
Reënwater het weens Ladybrand se ligging aan die voet van die Malutiberge Woensdag in die dorp afgeloop.
Veldwerk kelder Protea-vrouespan so amper
Met Pakistan se telling op 137/8 het dit gelyk asof die Proteas die eerste eendagwedstryd in Durban op ’n drafstap sou wen.
150 jaar van die stigting van die Duitse Ryk
Die huidige beoordeling van die Duitse Ryk van 1871 is onder meningsvormers in Duitsland taamlik negatief, en daar vind ook geen amptelike gedenkprogramme plaas nie en in die openbare waarneming is dit feitlik vergete.
Jong man skok erg met vlieër
Volgens die polisie het die vlieër aan elektriese drade geraak.
Resep: Groen rooibos-smoothie
Alles wat goed is in een glas.
Tydelike Krieketraad se termyn verleng
Aangesien KSA die tussentydse raad eers in November aangestel het, is die uitstel geregverdig.
ANC-Jeugliga steun SABC-werknemers se protes
Die werknemers betoog teen die aflegging van ongeveer 300 vaste personeellede by die openbare uitsaaier.
Minister ‘skuil g’n’ in Casspir
“Dit was ek, Lindiwe Zulu, wat die polisie voor stok gekry het om die gebruik van die waterkanon te staak.”
Verbruikersake: Wanneer ’n skuldinvorderaar aan jou deur klop
Kredietverskaffers begin nou die skroewe aandraai, maar verbruikers weet maar min van die proses van skuldinvordering en wat hul regte is. Ina Opperman verduidelik wat jou regte as verbruiker is en wat die invorderaar se regte is.
Biden: Hart en siel vir eenheid in die VSA
“Vandag is ʼn geskiedkundige dag gevul met hoop. ʼn Dag van demokrasie.”
OB bevind Wes-Kaapse LUR het gedragskode oortree
Die openbare beskermer het in ʼn verslag bevind die Wes-Kaapse LUR vir plaaslike regering het die gedragskode vir sy amp oortree toe hy die aanstelling van ʼn munisipale amptenaar in George probeer vertraag het.
Covid-19-statistieke: Byna 600 sterftes bevestig
Nog 566 Covid-19-verwante sterftes is in Suid-Afrika bevestig.
Gedagte vir die dag: Mislukking
Die Here het vir my gesê: “My genade is genoeg vir jou, want my krag kom juis in swakheid tot volle verwesenliking.” (2 Korintiërs 12:9)