“Die NVG verwelkom die besluit. Ons sien uit na die strafregtelike verhoor.”
Lees meerAlles vir Vrydag 22 Januarie 2021
Weerdiens waarsku oor tropiese storm Eloise
Die storm het in die afgelope 24 uur aansienlik versterk, gegewe die baie warm seewater van die Mosambiekkanaal.
Drie vas oor olifanttande
“Die drie het in ʼn grys BMW rondgery en het probeer om die olifanttande te verkoop.”
Man in hof oor gru-dubbelmoord
Die vrou en haar dogtertjie se lyke is verlede week Donderdag in ʼn kamer van ʼn lodge naby Mokopane aangetref nadat hulle twee dae tevore saam met ʼn man daar oornag het.
Polisie skiet vier transitorowers dood
Die verdagtes het een van hul voertuie gebruik om die geldwa van die pad af te dwing waarna springstof gebruik is om die geldwa oop te skiet.
Nuwe wet bring groter deursigtigheid oor geld in SA politiek
Dit beteken dat mens makliker sal weet wie die groot finansierders van politieke partye is, want tot dusver is die finansiering van politieke partye as ’n interne kwessie beskou.
ToekomsVenster: Waarmee is die Here besig?
Die Prediker verstaan. Hy vind die antwoord by God, en jy, het jy al tuisgekom in God se huis?
Pro-lewe-dokter hof toe oor RGB se gesloer met tugsaak
Sy regspan sê die RGB vertraag die saak teen hom al drie en ʼn half jaar lank, ten spyte van hul beste pogings om De Vos ʼn geleentheid te gee om sy saak te stel.
Netcare-ongeluk: Plaaseienaar vertel van gru-ongelukstoneel
“Die stert van die helikopter en die res van die wrak het meters ver uitmekaar gelê.”
Medelye stroom in vir vlieënier ná Bultfontein-vliegongeluk
“My vriend, mag jy hoog vlieg. Nou het jy permanente vlerke van jou eie.”
Vrystaatse egpaar oorval; man vermoor
Die bejaarde man is verskeie kere met ʼn skerp voorwerp gesteek.
Padsterftes daal met 7% oor feestyd
Meer as die helfte van ongelukke het oor naweke plaasgevind.
Kommer oor hoe afsonderingsregulasies kinders raak
Ingevolge afsonderingsregulasies is dit verpligtend vir elke persoon ouer as ses jaar om in die openbaar ’n masker te dra.
Groot debat toe vrou oor stortgewoonte gesels
ʼn Vrou het ʼn groot debat op sosiale media ontketen toe sy haar stortgewoonte gedeel het en gedink het dit is “normaal”.
ANC voor groot toets oor Ace
Sedert die ANC se integriteitskomitee in Desember beslis het dat Magashule wel moet afstand doen van sy posisie, loop spanning in die regerende party hoog.
Nuuskommentaar: Trump: Sy vyande gaan hom mis
Trump was nie foutloos nie, maar hy was beslis ook nie ʼn diktator nie.
Uitkruip by 2020 en inkruip by 2021
Dis asof ek dit vir die eerste keer raaksien: Al die vere is verskillend. Nie een is perfek nie, maar saam vorm dit die twee perfekte engelvlerke. Ek lees weer die woorde bokant die vlerke. “God sal jou oppas soos ‘n mamma-voël haar kuikentjies beskerm. Psalm 91:4” …Ek dink weer oor my klaskinders wat ek daardie week moes groet en my onstuimige hart word rustig.
Verbod op wynverkope ‘onsinnig’
Die verbod op die verkoop van wyn strek veel verder as blote frustrasie onder wynliefhebbers of gaste wat die Boland droëbek besoek.
Hoe lyk Hollywood: ‘Bridgerton’ hernu; akteur pleit in verkragtingsaak
Sowat 63 miljoen huishoudings wêreldwyd het reeds na die eerste seisoen van dié reeks gekyk.
Vettel wil ’n rolmodel vir Mick wees
“Dit is terselfdertyd ook baie belangrik dat hy sy eie pad moet vind. Michael was destyds van onskatbare waarde toe ek vir hom raad gevra het, en ek wil dieselfde vir Mick doen.”