Indien dit onvermydelik is om ander mense in die huis te hê, volg hierdie wenke om die koronavirus tuis te beveg.
Alles vir Vrydag 22 Januarie 2021
Reusesoektog ná jong vrou op Oranjerivier verdwyn
Joubert het gister saam met vriende op binnebande op die rivier afgedryf toe sy van die band afgeval en deur die stroom meegesleur is.
Krugerwildtuin maak gereed vir Eloise
Intussen waarsku Eskom mense oor die groter risiko om tydens stormweer deur elektrisiteit geskok te word.
Covid-19: Teenliggame werk moontlik nie nuwe SA variant teen
Intussen het dit bekend geword dat Suid-Afrika meer as twee keer soveel betaal vir ’n sekere Covid-19-entstof as die meeste Europese lande.
Onteieningswet – die rooi ligte flikker
Enige persoon of instansie wat enigsins hoop oor het vir ons land en sy mense sal met al hul vermoë hierdie drakoniese stuk wetgewing teëstaan, skryf Bennie van Zyl.
Gras ineens groener vir 39 gholfjoggies
“Hierdie toewyding aan die verbetering van ons joggies se lewe is vir almal van ons ’n inspirasie.”
Kolisi is terug vir halfeindstryd op Nuweland
Die Springbok-kaptein sal egter sonder die diens van Steven Kitshoff wees.
Taaltoffie: “roller coaster”
Weet jy wat ʼn “roller coaster” in Afrikaans is? Taaltoffie stel ondersoek in.
Amerika: Woorde wek, maar dade trek
Biden se woorde Woensdag was poëties mooi. Biden se dade sedert sy inhuldiging, gepaardgaande met die aktivistiese eise van ʼn toenemend selfversekerde Demokratiese Party in die Kongres laat egter ernstige vrae ontstaan, skryf Jaco Kleynhans.
Chris Chameleon: Avonture op die langpad
My nuuskierigheid noop my toe tot ʼn oproep na een van Suid-Afrika se groot vragmotorvervoermaatskappye, met die versoek om twee dae saam te ry vir lewenservaring, skryf Chris Chameleon.
Rentekoers bly onveranderd
“Die onveranderde rentekoers is steeds goeie nuus vir werknemers wat sukkel om finansieel kop bo water te hou ná ʼn besonder moeilike jaar.”
Resep-video: Kaneelsuikersnye
Stroopsoet gebakte kaneelsuikersnye met ʼn hemelse versiering.
Bulle en Leeus in Loftus-uitklopstryd
Die Bulle is op papier die gunstelingspan om met die louere weg te stap. Onthou net, moet nooit, ooit ’n Leeutrop onderskat nie.
Voëlklip: Ma se liggaam gevind
ʼn Agtjarige seun het met geringe beserings ontkom, terwyl die soektog na ʼn tweejarige meisie voortduur.
Covid-19 stuit nie studie by Akademia
Ondanks die ontwrigtende tydperk waarin die wêreld tans verkeer, is Afrikaanse hoëronderwysinstelling Akademia reeds goed op dreef om hierdie akademiese jaar op ʼn hoë noot af te skop.
Vliegtuigwrak in Bultfontein gevind
Plaaslike boere het hul hommeltuie ingespan om te help soek na die vliegtuig.
Boek: Tesourus van Afrikaans (heruitgawe)
Vir elkeen wat in Afrikaans belangstel en doeltreffend wil kommunikeer, is die ‘Tesourus van Afrikaans’ ʼn besondere instrument.
Man Vrydag in hof ná dubbelmoord in Limpopo
Die man is in Brixton in Gauteng aangekeer.
Video: ‘Jy kan breek, ons sal bou’
“Aan die ander kant sien ek geleenthede, vooruitgang, self-doen en ʼn toekoms vir ons kinders, ons land en ons almal, mits ons besef dat hierdie dinge nie vanself gaan gebeur nie.”
EU vra minder nie-noodsaaklike reise, maan teen strenger regulasies
Die moontlikheid van ʼn sogenaamde entstofsertifikaat is bespreek, maar EU-leiers sê daar is nog te veel vrae om dit in hierdie stadium as enigiets meer as net ʼn gesondheidsrekord te gebruik.