Die aanbieding het ook die kwessie van negatiewe stereotipering van boere en haatspraak aangeraak.
Lees meerAlles vir Dinsdag 26 Januarie 2021
$17 miljoen vir Weinstein-slagoffers
ʼn Uitbetaling van $17 miljoen (meer as R256 miljoen) is goedgekeur aan vroue wat die voormalige rolprentvervaardiger Harvey Weinstein beskuldig het van seksuele aanranding.
Zondo: OG in duister oor geheime SSA-projekte
Die direkteur-generaal van staatsveiligheid het Dinsdagmiddag nog onthullings voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping gemaak.
Ouetehuise in Wes-Kaap moet sluit weens Covid-19
Die Covid-19-pandemie het die Kaapse skiereiland se organisasie vir bejaardes (CPOA) finansieel só hard getref dat hy drie van sy tehuise se deure moes sluit.
Lesufi ‘verslae’ oor bedrog met ontsmetting van skole
Van die ondernemings wat deur die departement betaal is om skole te ontsmet, sluit in “Hot little numbers 3” en “I call the shots”.
Wes-Kaap gee R10 miljoen vir Prasa
Die Wes-Kaapse departement van vervoer en openbare werke sal sowat R10 miljoen aan Prasa beskikbaar maak om infrastruktuur te herstel.
ANA is gʼn ʼn front vir die SSA, sê nuusagentskap
Die African News Agency (ANA) is nie opgerig om ʼn front te wees vir die Staatsveiligheidsagentskap (SSA) nie, het die uitvoerende hoof van ANA Dinsdag gesê.
ToekomsVenster: Hy is die Bron
Nie deur eie krag nie maar deur die krag van God, leer die Bybel ons.
SAOU dalk hof toe oor betaling van tydelike onderwysers
Die Mpumalanga-onderwysdepartement wil oënskynlik die R100 miljoen-salarisrekening vir Januarie bespaar deur tydelike onderwysers vandeesmaand nié te betaal nie.
‘Covid-19-gevalle daal, maar alkoholverbod staan’
Die vereniging sê die regering het die verbod gegrond op stygende infeksies, maar dat virusgevalle reeds die afgelope twee weke daal.
Liggaam van man in Kaapse huis gevind
Veiligheidsbeamptes het onraad vermoed omdat die motorhuisdeur van die binnekant af beskadig was.
Nóg swaar reën, dié keer vir binneland verwag
Die weerdiens waarsku teen moontlike oorstromings weens swaar reën in laagliggende gebiede.
Zondo: Direkteur-generaal lig sluier oor spioene se misdade
“Geld is gesteel en mense het hulself verryk,” het die Zondo-kommissie van ondersoek oor die Staatveiligheidsagentskap gehoor.
Jake besing Duane se lof
“Hy weet wanneer dinge sal werk; jy moet hom net vertrou. ’n Mens moet nooit onderskat wat ’n goeie kaptein vir ’n span beteken nie.”
Die Wes-Kaap, hervorming van bo en omvorming van onder
Naas die voorstanders en teenstanders van afskeiding, is daar ’n derde minder prominente denkrigting wat ’n volwaardige federale bedeling vir Suid-Afrika voorstaan.
FOR SA hof toe oor kerke wat nie mag open
FOR SA vra dat die regering die wetenskaplike bewyse verskaf waarom alle geloofsbyeenkomste tydens die aangepaste vlak 3-regulasies verbied word.
Pas op vir avokado’s langs die pad
Hoë pryse het dikwels twee ongewenste gevolge. Gewetenlose produsente begin vrugte oes wat nie ryp sal word nie en tweedens word vrugte gesteel om verkoop te word.
Regstreekse gesprek: Aanlyn leer – Die toekoms van onderwys?
Die heropening van skole is weereens in die nuwe jaar vertraag en dit word nou duidelik dat onderwysers hulself al meer op aanlyn leer sal moet toespits. Maar hoe doeltreffend is dié manier van leer en is dit ʼn werkbare oplossing vir die dilemmas wat die onderwysstelsel tans in die gesig staar?
Protea-kolwers trap klei teen Pakistan
Om ’n toets te wen moet jy eerstens meer lopies as jou teenstanders aanteken. Maar ’n eerstebeurttelling van 220 – veral nadat jy besluit het om eerste te kolf – is pleinweg net nie goed genoeg nie.
Bill Gates maak plase bymekaar
Vandag is Bill Gates die grootste eienaar van landbougrond in die VSA. Hy besit ʼn allemintige 97 934 hektaar bewerkbare grond.