Verdere openbarings oor kriminaliteit en ontoerekenbaarheid in Suid-Afrika se spioenasiestrukture het Woensdag se getuienis voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping oorheers.
Lees meerAlles vir Woensdag 27 Januarie 2021
Senegal-voëlpark sluit ná honderde pelikane vrek
Altesaam 740 jong en volwasse pelikane is Vrydag dood in die Djoudj National Bird Sanctuary aangetref.
Polisieman agter tralies vir moord op vriendin, taxibestuurder
Die polisieman is swaar gevonnis nadat hy verlede jaar sy vriendin en ’n taxibestuurder doodgeskiet het.
Liggaam van man in Wes-Kaap-pas gevind
Die man se liggaam is met verskeie skietwonde in die pas aangetref.
Vrystaatse gesin veilig
“Nadat hulle vermis geraak het, het ons onverpoos na hulle gesoek. Ek kon nie ophou soek nie.”
Drie vas wat glo batterye uit selfoontoring probeer steel
Die polisie is steeds op soek na ’n vierde verdagte.
ToekomsVenster: Blom waar jy geplant is
Dit is somtyds moeilik om te volhard.
AfriForum steeds hof toe oor ivermektien
“Sahpra se besluit is steeds uiters beperkend.”
‘Bridgerton’: Reeks met outydse sjarme en skeut moderne flair
Die verhaal speel af in Londen in die vroeë 19de eeu en sentreer om die stormagtige liefdeslewens van die magtige Bridgerton-familie.
Ivermektien: Gekontroleerde toegang moet ‘data help insamel’
“Ons weet nie of dit werk nie, maar ons weet ook nie dat dit nié werk nie.”
Atterbury koop tyd met opwipwinkel, karwas
Geen teaterproduksies nie? Geen probleem nie! Te danke aan die Atterbury-teater se Hibernasie Stasie-inisiatief wat vandag afskop, kan kultuurliefhebbers weer die teater ondersteun.
Help! My kind begin die skooljaar aanlyn
Selfstandigheid en verantwoordelikheid is twee belangrike vaardighede wat hier aangeleer kan word. Mamma, moenie hul prentjies inkleur of uitknip nie!
Vier vas ná moord op Welgelegen-man
Die man se liggaam is Sondagaand in ʼn huis in Welgelegen in Parow gevind.
AfriForum, Solidariteit Helpende Hand nou ook hof toe oor verbod op kerke
Individuele gemeentes van verskeie kerke voeg ook hul stem by dié dringende hofaansoek.
’n Beskeie staatsrede vir 2021
Geen rooi tapyt sal vanjaar uitgerol word nie en so min as moontlik van die begroting sal glo bestee word.
Ras troef nié lewens, mnr. die president
Die ANC se rasse-ideologie het Suid-Afrika al in die verlede groot skade berokken. Die onlangse besluit om hulp in ʼn krisis op grond van ras te gee, was ʼn rasselaagtepunt, skryf Dirk Hermann.
Nuuskommentaar: Ons gaan onsself moet help
So veragtelik soos wat dit is, so voorspelbaar was dit seker ongelukkig ook, skryf Monica Mynhardt oor pres. Cyril Ramaphosa se aankondiging dat die nuwe Toerisme-ekwiteitsfonds (TEF) net ondernemings in swart besit gaan help.
Vrystaatse gesin ‘verdwyn’ spoorloos
Die gesin het amper ʼn week gelede laas met enige iemand kontak gehad.
Waarnemende minister in Mthembu se amp aangestel
’n Nuwe minister in die presidensie is aangestel na minister Jackson Mthembu se onlangse afsterwe.
‘Beheerde’ gebruik van ivermektien voortaan in SA
Daar was die afgelope paar weke toenemend oproepe dat die gebruik van ivermektien toegelaat word.