’n Pa, sy twee kinders en verskeie ander mense is Dinsdag beseer in ’n ernstige botsing in Walkerville.
Alles vir Woensdag 27 Januarie 2021
Gratis aanlyn konsert om Die Boer-teater te red
Bekendes soos Elandré, Elvis Blue, Leah, Anna Davel, Mathys Roets en Dewald Wasserfall wat al voorheen by Die Boer opgetree het, gaan almal by hierdie konsert optree.
‘SEB het geen plek in entstofprogram’; WGO gevra om in te gryp
“Waarom die president enigsins daaraan gedink het om ʼn geldmaakhoek in ʼn pandemie te vind gaan die verstand te bowe en trek sy sedes en etiek in twyfel.”
Koue waters tussen Robbeneiland, Bloubergstrand stuit dié parapleeg g’n
Deur alles, is God sy baken. Hy het geleer om op God te vertrou in moeilike tye en nie vas te kyk in sy eie realiteit en omstandighede nie.
‘ANC misbruik Covid-19 om openlik transformasie te bevorder’
Pres. Cyril Ramaphosa het Dinsdag bekend gemaak dat ʼn fonds geskep is vir die sukkelende toerismebedryf maar dat dit net vir ondernemings in swart besit beskikbaar is.
Hoe verwerk jy ooit die verlies?
Elke kultuurgroep neem op sy eie manier afskeid van geliefdes. Dit help met die verwerking van die verlies wat ons ervaar, en met ontlading van die spanning en trauma wat die dood bring.
Wes-Kaap: ‘Wysig regulasies om ekonomie te red’
Pres. Cyril Ramaphosa is versoek om dringend ʼn vergadering van die presidensiële koördineringsraad te belê sodat sekere beperkings in die Wes-Kaap gewysig kan word ten einde ʼn ekonomiese ramp in dié provinsie te voorkom.
Covid-19-statistieke: Só lyk die jongste syfers
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Dinsdagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Gedagte vir die dag: Vryheid
Die Here God het hom gewaarsku: “Jy is vry om van enige boom in die tuin te eet, maar van die boom van kennis van reg en verkeerd mag jy nie eet nie. As jy daarvan eet, sal jy beslis sterf. (Genesis 2:16-17)