Hy het dié mylpaal in sy 44ste toets vir die Proteas bereik. Net Dale Steyn (39) en Allan Donald (42) het die kolwers in ’n vinniger wedstrydtempo terug na die kleedkamers gestuur.
Alles vir Donderdag 28 Januarie 2021
Dié lande hanteer pandemie die beste, slegste
Luidens die verslag het Suid-Afrika ook nie tot dusver te waffers gevaar in sy bestuur van die pandemie nie.
In reaksie op Amanda Gouws se ‘Menings moet op feite berus’
Rhoda Kadalie reageer op Amanda Gouws se rubriek, “Menings moet op feite berus”.
IMF gee voorstelle vir SA se ekonomiese herstel
Suid-Afrika skuld die Internasionale Monitêre Fonds geld en moet dus versigtig van dié se mening kennis neem.
Pamela Anderson gee wéér die jawoord
Sy is in Desember vir die vyfde keer getroud.
Liewe grondslagfase-mamma hier is wat jy moet doen
Jou gr. 1-kind beleef nie angs omdat hy nie skool toe kan gaan nie. Hy ervaar teleurstelling omdat hy nie sy nuwe skooluniform kan aantrek óf sy nuwe tas kan sleep óf sy nuwe Pritt-buisie kan gebruik nie.
Taalgebruik: verreweg
Die idiomatiese uitdrukking vir die Engelse “by far” is “verreweg” en nié “by verre nie”.
ANC-virus erger as Covid-19
Maar een van die grootste klappe in die gesig van die Suid-Afrikaner is sekerlik die regering se oorweging om belasting te verhoog om die koste van dié entstof te dek.
Boekresensie: Kruis van liefde, ʼn Paasspel
Die publikasie bestaan uit poësietekste oor die kruisiging en sluit sewe verse oor Jesus se kruiswoorde in, geskik vir koor of soliste. Die oogmerk met die aanbieding is ʼn eietydse weergawe van die gebeure, só geskryf dat gemeentes, skole of wie ook al die teks kan gebruik en aanpas vir Paasvierings.
Boek: ‘Brandmerk’ – Christelle van Rooyen-Wessels
In ‘Brandmerk’, Christelle van Rooyen-Wessels se jongste misdaadroman, word die veiligheid van Coetzersdal se inwoners deur ’n nuwe vlaag onheil bedreig.
Tsimba word deel van Tukkie-afrigterskorps
“Die onus rus op my skouers om die spelers se vertroue te wen sodat ek weet wat hul sterk punte is. Dit is iets wat my baie gehelp het toe ek vir die Cheetahs gespeel het en Rassie Erasmus ons kaptein was.”
Voëlklip: Polisie bepaal vandag of soektog voortgaan
Die soektog is al twee keer vandeesweek weens gure weerstoestande afgelas.
Voormalige polisieman met onwettige wapens betrap
ʼn Administratiewe klerk van die SAPD is ook in hegtenis geneem.
Soektog ná Potch-apteker op dam verdwyn
Toe George se vriend in die kajak voor hom omdraai, het dié gesien dat George se kajak leeg en hy weg is.
Ses bobaas kinderboeke
Kinders wat lief is vir lees en hulle ook graag verlustig in boeke met mooi prentjies, kan gerus naderskuif – daar is tans baie oulike boeke beskikbaar in die boekwinkels.
Vryspraak: Die verband tussen waar jy vandaan kom en waarheen jy gaan
Die punt is dat ons nie mag toelaat dat die stempel van ons tyd ons slagoffers van ons omstandighede maak nie. Stereotiperings soos “jong Afrikaners in die huidige Suid-Afrika” kan net so ontmagtigend wees soos “swart mense onder apartheid”.
Verset teen Kaapse onafhanklikheid is ‘n risiko vir die DA
Phil Craig reageer namens die Cape Independence Advocacy Group (CIAG) op DA-leier John Steenhuisen se uitlatings oor Kaapse onafhanklikheid.
Covid-19: Toedraai van liggame, doodskiste in plastiek ‘onnodig’
Daar is nog nie konkrete bewyse dat menslike oorskot Covid-19 aan lewende mense kan oordra nie.
Resep: Appelkoos-muffins
ʼn Lekker konfytkoekie met ʼn neuterige bolaag.
Foto’s: Netcare-slagoffers met kruise, bome herdenk
“Hierdie vyf onbaatsugtige en buitengewone mense was op ʼn genadesending om God se heilige werk te doen en lewens te red.”