Die DA voer in hofstukke aan dat die wet aan Dlamini-Zuma “buitensporig baie mag gee”.
Lees meerAlles vir Vrydag 29 Januarie 2021
Andries Vrey gevind
“Dit is wel wat ons vermoed het.”
DA-raadslid, voormalige Aardklop-hoof vermis
Andries Vrey se kinders het hom verlede week laas gesien net voordat hy op vakansie vertrek het.
Man dood wat glo met treinbedrading peuter
Sewe nooddienswerkers het gehelp om die liggaam met behulp van ʼn leer en toue van die 8,5 m hoë struktuur af te haal.
Hlaudi, nié SAUK, moet regskoste betaal – hof
Die hof het bevind Hlaudi Motsoeneng het wederregtelik meer as R900 000 van die uitsaaier se geld aan persoonlike regskoste bestee.
ToekomsVenster: Om soos Jesus te word
Wie met ons te doen het moet die geur van die lewe tot die lewe ruik, nie ʼn doodsgeur nie. Wierook wat vir God gebrand word, sê die teks iewers.
Matrieks: Doen só aansoek vir die aanvullende eksamen
Die departement van basiese onderwys het Vrydag die datum van die aanvullende eksamen bekendgemaak.
Die wêreld in foto’s – 29 Januarie 2021
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Pa, seun en hond verdrink by La Mercy
Die hond, met sy leiband steeds aan hom vasgeknip, het die water ingevaar toe hy sien sy eienaars is in die moeilikheid.
‘Dimpelman’ Robbie wil mense met TikTok opkikker
Nadat een van sy eerste video’s soos ʼn veldbrand op sosiale media versprei het, spog hy nou reeds met meer as een miljoen volgelinge op TikTok.
Covid-19: Hiér gaan Gautengers hul waarskynlik kan laat inent
Van apteke tot Sassa-betaalpunte en kerke sal ingespan word om Gautengers teen Covid-19 te laat inent.
Hof moet regering beveel om entstofplan bekend te maak – DA
In hofstukke vra die DA duidelikheid oor ʼn aantal kwessies wat verband hou met die regering se entstofplan.
Worcester-juwelier tydens roof vermoor
Charl Munnik het Munnik Juweliers destyds by sy pa oorgeneem en was ʼn geliefde sakeman op die dorp.
Covid-19: Duisende oortollige sterftes in SA – verslag
“Die tydsberekening en geografiese patroon laat geen ruimte vir twyfel nie dat die aantal oortollige sterftes weens natuurlike oorsake verband hou met die Covid-19-pandemie.”
Bejaarde KZN-egpaar op plaas oorval
Die minister sê ʼn aanval op ʼn boer is ʼn aanval op voedselsekerheid.
Wen ʼn fotosessie vir jou en jou geliefde!
Met Valentynsdag om die draai het Maroela Media dit goedgedink om ʼn paartjie te bederf met ʼn spesiale fotosessie ter waarde van R2 000!
Ja, jy kan regtig met die maan gepla wees
Dit lyk asof die maan se siklus wel ʼn mens se slaappatrone beïnvloed, selfs al kan jy dit nie sien nie of al is jy nie eers werklik bewus van die maan se fases nie.
Nuuskommentaar: Die wolwe van Wall Street
Chaos heers tans op Wall Street – grootliks toe te skryf aan ʼn aanlyn kletsgroep.
Afsonderingsregulasies: Luukse busbedryf lamgelê
Duisende busdrywers is reeds afgedank, maar die regering weier skynbaar om vergunnings vir dié bedryf te maak.
Beleggings: Hou dít in gedagte vir 2021
Verlede jaar was in verskeie opsigte ’n onstuimige jaar. Dieselfde wisselvalligheid wat 2020 gekenmerk het, het ook vir finansiële markte gegeld met verskeie rolspelers wat met reg versigtig is om sterk sienings uit te spreek oor wat in 2021 met finansiële markte gaan gebeur.