Die bestuurder van een van die vragmotors is gedurende die voorval beseer.
Alles vir Vrydag 29 Januarie 2021
Hanru ontslaan ná gevaarlike gewas verwyder is
Hanru se herstelpad is egter nog nie verby nie.
Video: Beer jaag skiër teen die berg af
“Dit is waarvan nagmerries gemaak word!”
Handwerk: Want dit is kant
Kantbreiwerk lyk dalk moeilik, maar as jy regs en aweregs kan brei, is net ʼn paar variasies op die steke nodig om ʼn pragtige kanttekstuur te verkry.
Kweek ons ’n kluisenaargenerasie?
Henda van der Merwe, van die CMR Gauteng-Oos, sê een van die moontlike resultate, wat nog nie wyd bespreek is nie, is dat ons ʼn generasie kweek wat meer op aanlyn kontak steun as om van aangesig tot aangesig met mekaar te wees: jongmense met ʼn soort onthouer of kluisenaarpersoonlikheid.
Video: Vyfjarige ry rond in ʼn Land Cruiser
ʼn Video word wyd op sosiale media gedeel van ʼn vyfjarige wat met ʼn Land Cruiser rondry.
Behoeftige meisies baat by ruim skenking
Die #HelpHetta-projek verskaf elke kwartaal sanitêre ware en higiëniese produkte aan 3 000 hulpbehoewende meisies landwyd.
Covid-19 en entstof vra vir ongewilde maar ook kreatiewe besluite
Afgesien van die nodige ongewilde besluite wat politieke risiko inhou, sou dit verder beteken dat die regering kreatief moet dink om die verkryging en beskikbaarstelling van die entstofprogram te befonds sonder om belasting te verhoog.
Talle skoolhoofde nie gereed om skole te heropen
Teen 18 Januarie het 9-20% van skole aangedui dat ʼn personeellid Covid-19 onder lede het.
Hoe lyk Hollywood: Oscar-wenners (94), (96) sterf; ‘Bridgerton’-rekord aangekondig
Die reeks het die no. 1-posisie in 83 lande, waaronder die VSA, Brittanje, Indië, Frankryk en Brasilië, gehaal.
Brandstofprys styg waarskynlik skerp
Enige beleids- of ekonomiese skok wat die rand beïnvloed, sal waarskynlik nou ʼn veel groter uitwerking op die brandstofprys hê.
Woord: Gholf
Taaltoffie ondersoek al die terminologie wat jy benodig om jou volgende ronde gholf in Afrikaans te speel.
Kinderhuis parlement toe oor geweld teen kinders
Suid-Afrika het ʼn hoë moordsyfer onder kinders, met bykans drie kinders wat daagliks vermoor word.
Video: Morné wil ‘bemoedig, inspireer’ met musiek
“Vandag is jou dag. As ons almal daardie kopskuif kan maak, kan ons gelukkig wees. Jy weet nie of daar ’n môre gaan wees nie.”
Nóg swaar reën vir die noorde voorspel
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) het ʼn waarskuwing uitgereik vir swaar reën in dié gedeelte van die land.
Boeke: ‘Obelix en Kie.’ (23), ‘Asterix in België’ (24)
Strokiesprentliefhebbers kan nou die 23ste en 24ste uitgawes in die Asterix-reeks by hul versameling voeg.
Finale likwidasie van SA Express weer uitgestel
SA Express is in Februarie verlede jaar in sakeredding geplaas en die sakereddingspraktisyns het sowat twee maande later aansoek gedoen om voorlopige likwidasie van die redery.
Resep-video: Vinnige voupakkie
ʼn Nuwe manier om ʼn wrap te vou!
Vyf vas oor verkoop van erwe
Vyf verdagtes is die week in hegtenis geneem in verband met die onwettige verkoop van erwe wat aan die staat behoort in Oos-Londen in die Oos-Kaap.
Tshwane-metrobeamptes ondersoek oor video
Die video, wat wyd op sosiale media versprei word, wys hoe metropolisiebeamptes ʼn man oor ʼn muur by ʼn huis trek en stoot waarna hy op die grond val.