“Die oorledenes is onderwerp aan wrede, waansinnige aanvalle en die doel was om seker te maak dat hulle nie sou oorleef nie.”
Alles vir Vrydag 29 Januarie 2021
‘Boer soek ’n vrou’: Dié vyf boere gaan liefde voor kameras soek
Marciel Hopkins, aanbieder van “Boer soek ʼn vrou”, het Donderdagaand dié boere genooi om elkeen tien moontlike pasmaats te kies uit die hordes briewe wat hulle ontvang het.
Covid-19-statistieke: Só lyk herstelkoers, aktiewe gevalle
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Donderdagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Gedagte vir die dag: Ver van God
Ons het immers almal gesondig. Ons almal het God beroof van die eer wat Hom toekom. Maar nou spreek God ons in sy genade vry op grond van die verlossing wat Christus Jesus vir ons verkry het – en dit sonder enige verdienste van ons kant. (Romeine 3:23-24)