“Mej K” het getuig van verskeie misdadige pogings om lede van die regbank en media te manipuleer.
Lees meerAlles vir Sondag 31 Januarie 2021
Hofsaak oor SAL-salarisse Maandag aangehoor
Numsa wil hê die hof moet ʼn besluit deur sakeredders om nié werkers se salarisse vir drie maande te betaal nie, ter syde stel.
Australiër oorleef struweling met krokodil
“Hy het daarin geslaag om sy kop uit die dier se bek te kry en die kake het op sy linkervoorvinger toegemaak.”
Stone laat sy beursie bult in Dubai
Stone se aanslag het oor die eerste nege putjies gekwyn toe hy by drie putjies houe aan baansyfer afgestaan het.
KwaSizabantu-sending: Dáárom is 30 weeskinders weggestuur
Meer as 30 weeskinders in 2019 summier van Schulzendal-sending weggestuur is.
‘Heilige Woude’ kan klimaatsverandering bekamp
“ʼn Stuk woud so groot soos ʼn rugbyveld kan al die koolsuurgas verwyder wat deur ʼn kragstasie vrygestel word.”
Kolwers het steeds geen antwoorde op draaiers se vrae
Om hierde metamorfose in WhatsApp-skryfstyl te beskryf: Die Proteas se kolfwerk verander van ’n selfversekerde “HAHA” na ’n skaam tiener se “hehe” die oomblik wanneer ’n draaier sy verskyning op die toneel maak.
Internasionale oorsig: ‘Texit’, die viernasie-alliansie en die Midde-Ooste
Die term “Texit” het die afgelope paar dae in verskeie alternatiewe nuusmedia en op sosialemediaplatforms opgeduik nadat ʼn wetsontwerp ingedien is waarvolgens ʼn onafhanklikheidsreferendum oorweeg moet word.
Foto’s: Riebeekvallei nou ook kunsparadys
Nou is daar nóg ’n goeie rede om hier te kom kuier.
Internasionale oorsig: Stryd om entstowwe te bekom raak lelik
Die stryd tussen van die wêreld se grootste moondhede om toegang tot entstowwe teen die koronavirus te kry het die afgelope paar dae in felheid toegeneem.
Botticelli-portret verkoop vir R1,3 miljard
Die prys van etlike miljoene dollar vestig die skildery as een van die belangrikste kunswerke wat nog ooit opgeveil is.
Foto’s: Manjifieke muurkuns in Friemersheim
“Die tekeninge is glad nie op skaal geskilder nie,” sê hy. “Hoe groter jy ʼn leeu of ʼn arend uitbeeld, hoe meer aandag trek dit en hoe meer imposant is dit.”
Help, daar’s ʼn krokodil in my swembad
ʼn Egpaar van Noordwes het die afgelope week die skok van hul lewe gekry toe hulle ʼn krokodil in hul swembad gewaar.
The Kindness Revolution: ’n Mandaat om die wêreld ’n beter plek te maak
Dié is die storie van ‘n gesin wat diep delf om mense een vir een tot ware vriendelikheid oor te haal.
Besope polisieman ontslaan
ʼn Video wys hoe Tshabalala sukkel om staande te bly om die skade aan sy diensmotor te bekyk nadat hy in ʼn heining vasgery het.
‘ANC gebruik pandemie om ras-ideologie te bevorder’ – Afrikanerbond
“Ons weet nou ook dat transformasie, oftewel rasgedrewe demografiese verteenwoordiging, nie meer net ydele politieke retoriek is nie.”
Polisie fnuik gevaarlike misdaad
In die huis se agterplaas het die polisie op 11 motors afgekom, waarvan sommiges gekaap is.
Pro18-reeks: Dis SA teen Ierland
Die Pro18-reeks stuur af op ʼn hewige armdrukkery tussen die Suid-Afrikaanse en Ierse rugbyspanne.
Covid-19-statistieke: Minste nuwe gevalle sedert Desember
Die getal aktiewe gevalle in die land neem ook steeds af.
Twee sterf, talle beseer op paaie
ʼn Ongeluk in Vereeniging het die lewe van ʼn vrou geëis toe haar motor op sy sy beland het.