Dís hoekom dit heel gepas was dat die Blou Bulle twee bekers gewen het.
Alles vir die maand Januarie 2021
Gedagte vir die dag: Belydenis
Van Jesus getuig al die profete dat elkeen wat in Hom glo, vergewing van sondes deur sy Naam ontvang. (Handelinge 10:43)
Betogers ‘beset’ Kaapse strand
Die polisie het Saterdagoggend tevergeefs probeer om mense van die strand te verjaag.
Curriebeker kry ook staanplek op Loftus
Die Bulle het dié voorreg 11 jaar laas gesmaak.
Meer reën vir dié provinsies voorspel
Volgens vooruitskattings kan dit Maandag en Dinsdag meer as 50 mm reën, wat nog vloede kan veroorsaak.
‘Zuma wil na Rusland vlug’ – Mashaba
Mashaba het van “verskeie bronne” verneem dat Zuma landuit wil vlug sodat hy nie voor die Zondo-kommissie hoef te getuig nie.
Gholf: Brandon maak stem dik in Dubai
Die laaste ronde van die Dubai Dessert Classic-gholftoernooi skop Sondag af.
Jongste vuurwapenamnestietydperk ‘misluk’
Die polisie is dus op soek na sowat 370 000 vuurwapens waarvan die lisensies reeds verval het.
Duur Covid-19-‘wondermiddel’ vergaan in SANW-stoor
Die middel, wat ten duurste aangekoop is om weermaglede wat met Covid-19 gediagnoseer is te behandel, lê sedert April in ʼn pakstoor.
Prasa-hoofde kry trekpas
Prasa se bedryfshoof is een van dié wie se kontrak summier beëindig is.
Dié Oos-Kaapse munisipaliteite het meeste Eskom-skuld
Munisipaliteite se skuld aan Eskom het boonop die afgelope vyf jaar tienvoudig toegeneem.
Solidariteit, AfriForum ‘keer transformasie’ – minister
Solidarieit en AfriForum is gekant teen die inwerkingstelling van die Toerisme-ekwiteitsfonds (TEF), wat slegs geld aan swart entrepreneurs beskikbaar sal stel.
Foto’s: Eloise eis talle lewens
Honderdduisende mense is deur die sikloon geraak en tienduisende hektaar landbougrond het verspoel.
Só suig ons land se jeug aan die agterspeen
Soos Dawid teenoor Goliat gestaan het, so staan die jeug van ons land met vyandige reuse na alle kante toe. Hier is ʼn paar van daardie reuse:
Trump: Die VSA se anti-held
Aan die einde van Donald Trump, die voormalige Amerikaanse president, se bewindstydperk is daar vele ontleners wat Trump se presidentskap in oënskou geneem en ʼn waarde-oordeel oor Trump se nalatenskap uitgespreek het.
Laingsburg-vloedramp: Herinneringe herroep met 40ste herdenking
“Dit wat jy daar beleef het, bly jou by. Ek sal graf toe gaan met daardie gesigte wat jy gesien het.”
Covid-19-statistieke: Aantal nuwe gevalle daal steeds
Die meeste nuwe gevalle is in KwaZulu-Natal en Gauteng aangemeld.
OVK oorweeg versoek om verkiesing uit te stel
Die EFF wil hê die munisipale verkiesing moet eers in 2024, saam met die nasionale verkiesing, plaasvind.
Ster-Kinekor in sakeredding geplaas
Fliekteaters bly vir die duur van die sakereddingsproses oop.
Gedagte vir die dag: Leegheid
God het ons verlos, nie op grond van wat ons gedoen het vir ons vryspraak nie, maar slegs op grond van sy eie ontferming. Dit het Hy vermag deur die reiniging van die weergeboorte en deur die Heilige Gees wat ons vernuwe. Hy het die Gees ryklik op ons uitgestort op grond van wat Jesus Christus ons Verlosser gedoen het. (Titus 3:5-6)