Pres. Cyril Ramaphosa het Maandagaand aangekondig dat die afsonderingsregulasies onder koronavirusvlak 3 effe verslap word.
Lees meerAlles vir Maandag 1 Februarie 2021
Kyk hier: Ramaphosa spreek SA Maandagaand toe
Daar was die afgelope ruk toenemende druk op Ramaphosa om die regulasies te verslap.
Forensiese patologie-instituut maak deure oop in Kaapstad
ʼn Nuwe staatslykhuis in Observatory, Kaapstad, sal in April sy deure oopmaak.
Gauteng is gereed vir akademiese jaar
Die portefeuljekomitee vir basiese onderwys is tevrede met die algehele gereedheid van die Gautengse departement van onderwys om met die 2021- akademiese jaar te begin.
Pretoriase dokter vermoor, man beseer in aanval
Die gemeenskap van Erasmusrand in die ooste van Pretoria is geruk ná die dood van dr. Erna Britz-van Zyl. Erna en haar man, Dries, is die naweek in hul huis aangerand.
Só lyk brandstofpryse vir Februarie
Die departement van minerale hulpbronne en energie het Maandag die finale brandstofpryse vir Februarie bekendgemaak.
Foto’s: Ramaphosa ontvang eerste besending entstof
Pres. Cyril Ramaphosa het Maandag die land se eerste besending Covid-19-entstof ontvang, wat die weg baan vir die eerste fase inentings.
Bejaarde vrou by Witbank-aftreeoord vermoor
ʼn 86-jarige vrou is Sondag omstreeks 18:00 in haar huis by die Edenpark-aftreeoord in Witbank, Mpumalanga, vermoor.
‘Ramaphosa moet vanaand regulasies verslap’
“Dit sal irrasioneel wees om die land op dieselfde inperkingsvlak te hou as wat dit op die kruin van die tweede vlaag was.”
ToekomsVenster: Dit is ’n keuse
Jy is of deel van die Koninkryk van God, van die lig, van God se heerlikheid of die Koninkryk van die duisternis. Is jou besluit al gemaak?
Solidariteit vereer ‘hedendaagse helde’
“Woorde kan nie ons dankbaarheid vir gesondheidswerkers se harde werk uitdruk nie. Ons bewonder hulle krag, moed en opoffering. Gesondheidswerkers is die hedendaagse helde van Suid-Afrika.”
Twee toets vóór Ballito Rage positief vir Covid-19
Twee feesgangers het reeds vóór die Ballito Rage in KwaZulu-Natal positief getoets vir Covid-19 en desondanks besluit om die byeenkoms by te woon.
Helpende Hand stel multimiljoen studiehulpskema bekend
“Daarmee kan ons 1 200 jong mense help om by geakkrediteerde tersiêre instellings met ʼn rentevrye studielening te gaan studeer.”
Konstruksiewerker uit sloot gered
Die man het onder meer sy linkerbeen gebreek.
4 100 worsbroodjies, gebed help gesondheidswerkers om moed te skep
Die gemeenskap het ook aan die einde van die dag buitekant drie van die hospitale gebid vir die gesondheidswerkers en pasiënte as deel van die ‘Julle is binne, ons bid buite’-veldtog.
Sanksies teen vier Zimbabwiese regeringshoës
“Die sanksies teiken senior mense in die regering en nie gewone Zimbabwiërs nie.”
Video: Eerste besending entstowwe kom in SA aan
Suid-Afrika se eerste besending van die Covid-19-entstof het veilig op die OR Tambo-lughawe in Kempton Park aangekom.
Kleiner renosterbevolking ‘kommerwekkend’ – DA
“Dit is nou duidelik dat die enigste rede waarom SANParke beweer dat renosterstropery afgeneem het, is omdat stropers eenvoudig sukkel om renosters te vind om te stroop.”
Foto’s: Ambagstudente betree nuwe Sol-Tech-kampus
“Vir elkeen van die studente wat ons vandag verwelkom is dit die begin van ʼn wonderlike studentelewe.”
Nuuskommentaar: Politiek volg kultuur
Jy moet jouself afvra wat fout met die samelewing is as politici sulke wilde stellings oor ras kan maak sonder om enige bewyse te lewer – sonder enige bevraagtekening. Hoe het dit so normaal geword?