Vyf mans is op die toneel dood verklaar terwyl nog twee mans ernstig beseer en na ʼn hospitaal gehaas is. Een van dié mans het later in die hospitaal aan sy beserings beswyk.
Alles vir Maandag 1 Februarie 2021
Entstof vandag in SA; howe genader
Pres. Cyril Ramaphosa sal Maandag die land se eerste besending van die Covid-19-entstof in ontvangs neem.
Covid-19-statistieke: Soveel nuwe gevalle, aktiewe gevalle
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Sondagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Gedagte vir die dag: Ons rots en ons toevlug
Hy is die Rots; sy werk is volmaak. Alles wat Hy doen, is reg. Hy is ’n getroue God, sonder enige onreg. Hy is regverdig en betroubaar! (Deuteronomium 32:4)