“Mense herstel oornag ná net een dosis. Dis sinneloos om dit nié te gebruik nie.”
Lees meerAlles vir Dinsdag 2 Februarie 2021
Verdagtes vas ná moord op Worcester-juwelier
Van die verdagtes sal na verwagting Woensdag in die hof in Worcester verskyn.
Vrystaatse verkeersbeampte kritiek ná hy sy vrou, homself skiet
Die polisie het die beampte met ʼn koeëlwond in die kop aangetref, maar hy het steeds geleef.
Taxibestuurder in hof ná ‘motor-swendelary’
Die man het glo met vervalste dokumente om motorfinansiering aansoek gedoen.
FOR SA verwelkom groen lig vir godsdiensbyeenkomste
“ʼn Paar kwessies oor die grondwetlikheid van die regering se besluite en die besluitnemingsproses rakende geloofsgebaseerde byeenkomste moet nog aangeraak word.”
Man verdwyn onder water ná hy kind wou red
Die man het onder die water gegaan om ʼn kind, wat aan’t verdrink was, te help.
Wiele2Wiele gesels oor die Mercedes-AMG A35
Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor ‘n vinnige sedan – die Mercedes-AMG A35 – en dan ry hulle met Mitsubishi se Pajero Sport.
Twee wat uit was op parool vir moord vasgetrek
Albei verdagtes was uit op parool weens ʼn saak van verkragting, aanranding en huisroof.
Kinders kán veilig terug skool toe – pediaters
Die vereniging sê die Covid-19-pandemie gaan nog geruime tyd duur en infeksies sal in vlae kom en gaan. “Kinders is veel minder geneig as volwassenes om ernstig siek weens Covid-19 te word, of om SARS-CoV-2 (oftewel die nuwe koronavirus) oor te dra aan diegene met wie hulle in aanraking kom.”
ToekomsVenster: Op die pad van God
Ons gebed is: “laat U Koninkryk kom, laat U naam verheerlik word, Laat U wil geskied”.
Werker sterf in kombuisbrand by natuurreservaat
Die oorsaak van die brand word nog ondersoek.
Vier dood in boendoe-geweld
Vier mense is vermoor en huise en motors aan die brand gesteek toe die gemeenskap van ’n nedersetting in Limpopo eie reg gebruik het.
Ly jy aan angsversteuring? Hier is die simptome
Dit is nie ongewoon om van tyd tot tyd angstig en bekommerd te voel nie, maar vir party mense het dié soort gevoelens geen einde nie en kan dit verlammend wees.
Plattelandse veeveilings: Van tjekboeke tot regstreekse satellietuitsendings
Willie Meyer en Victor Matfield, twee bekende oud-Springbokke het hierdie platform verlede jaar begin. Meyer en Matfield is vandag onderskeidelik die hoof- uitvoerende beamptes van GWK en Wildswinkel, wat twee bestaande veilingsmaatskappye is.
Olimpiese Spele: Dis nie óf nie, maar hóé
“Die bespreking moet verder strek as bloot of ons dit gaan aanbied of nie. Dit gaan oor hóé ons dit gaan doen.”
Perth steier onder brande én inperking
Sterk wind het ʼn beduidende getal inwoners oornag gedwing om uit hul huise te vlug.
Tientalle bokke, skape uit Kombi gered
Die vee is gered nadat ʼn skietgeveg eers tussen die polisie en vermeende diewe uitgebreek het.
Só lyk voertuigverkope vir Januarie
Die Nasionale Vereniging van Motorvervaardigers (Naamsa) het die jongste motorverkopesyfers bekend gemaak en dit dui op ʼn ekonomie wat nog swaar trek.
Aussies sê nee vir toer na SA
“Dit is duidelik dat om tans van Australië na Suid-Afrika te reis ongetwyfeld gesondheid- en veiligheidsrisiko’s vir ons spelers, ondersteuningspersoneel en gemeenskap inhou.”
Ma en seun steel glo miljoene by Inkomstediens
Die seun het namens sy ma vervalste fakture by die SAID ingedien.