“Die ouditverslae skets ʼn droewige prentjie en hul finansiële stand gaan agteruit in plaas daarvan om te verbeter.”
Lees meerAlles vir Woensdag 3 Februarie 2021
21-jarige gevonnis wat met seuntjie lol
Die man het Maandag skuld beken.
Mbalula gevra om in te gryp by Greyhound
Die minister van vervoer is versoek om met Greyhound in gesprek te tree oor moontlike opsies hoe die regering kan ingryp om sluiting van die maatskappy se bedrywighede te voorkom.
Vyf vas ná rooftog in Boksburg
ʼn Polisiebeampte, wat nie aan diens was nie, het vinnig reageer toe hy ingelig is oor ʼn rooftog Woensdagoggend by ʼn poskantoor in Boksburg.
Nog ʼn persoon sterf ná Vanderbijl-skietery
Nog ʼn persoon is dood toe ʼn man Dinsdagaand in Vanderbijlpark met sy goudkleurige BMW X5 rondgery en op inwoners losgebrand het.
ToekomsVenster: Hy stel nooit teleur
Hoe bly ʼn mens gefokus, gelowig en gemotiveerd in so ʼn tyd?
Sakereisigers kry dalk gou ‘entstofpaspoort’
Dit word voorspel dat “kontaklose” reis moontlik vinnig die nuwe normaal gaan word.
SA’ners moet nóú kommentaar lewer op onteieningswet
Die DA voer aan die wetsontwerp oor onteiening sal eiendomsreg ernstig beïnvloed.
Luister in 3 minute: Sentralisasie se impak op gesondheidsbedryf bekyk
Gerhard van Onselen van Sakeliga is terug met nog ʼn episode van “3 Minute, 3 Sake” waarin hy die verslapping van sekere Covid-19-regulasies op die plaaslike sakewêreld ondersoek, asook die moontlikheid van ʼn stygende werkloosheidsyfer en die uitwerking van sentralisasie op die gesondheidsbedryf bespreek.
Herverdeling van grond: Boere geïntimideer
Verskeie produktiewe boere het die DA reeds genader omdat die aankondiging nou gebruik word om boere te boelie om hul plase te ontruim.
Vermeende bendebaas in Kraaifontein doodgeskiet
William ‘Red’ Stevens is een van drie verdagtes wat teregstaan op die moord van Brian Wainstein, die sogenaamde steroïedkoning.
Greyhound, Citiliner skort dienste op
Passasiers met buskaartjies wat na dié datum bespreek is, sal terugbetaal word.
Spanje verbied nou ook reisigers van SA
Die Spaanse regering het Dinsdag aangekondig dat hy beperkings gaan instel met betrekking tot reisigers van Suid-Afrika en Brasilië om die verspreiding van die nuwe Covid-19-variant te probeer bekamp.
Mazda hou by sy resep
Dit is bitter maklik om die CX-3 op te som, skryf Brendon Staniforth.
Video: Internet krap kop oor motorfiets self begin ry
“Niemand sou dit geglo het as dit nie op video verfilm is nie,” het een Twitter-gebruiker gesê.
Foucault en Jung: ’n pleidooi vir historiese normaliteit
Dit is algemene kennis dat die geskiedenis wat ons kinders op skool leer, onderlê word deur die ANC se ideologiese vertrekpunte. Dit is ’n eng vertolking van ons geskiedenis. Die ware vraag is, waar kom hierdie lees van die geskiedenis vandaan?
Nuuskommentaar: Regering áltyd getrou aan sy eie
Pres. Cyril Ramaphosa se aangekondig dat die regering die mediese brigade van Kubaanse gesondheidsorgwerkers vir die 2021 Nobelprys vir vrede wil benoem het tot groot omstredenheid gelei.
Seun sterf toe skote buite kitskosplek klap
Die 18-jarige Nathan Hebler kon minstens nog met sy ma praat voordat hy gesterf het.
Familie woedend vir militêre hospitaal ná man weens Covid-19 sterf
Die familie van ‘n voormalige weermaglid, wat dood is aan Covid-19, is kwaad omdat ʼn dokter glo slegs vir hom pynpille, neussproei en hoesstroop voorgeskryf het.
Wen: Gee gesinstyd woema met dié eg Afrikaanse bordspeletjie
Wrintiewaar! Vier lesers kan elk ʼn Tel jou woorde-bordspeletjie wen.