Om agt jaar onder ʼn droogte gebuk te gaan terwyl jou medeboere se plase wil wegspoel, moet ʼn aardige ervaring wees.
Lees meerAlles vir Saterdag 6 Februarie 2021
Johnson aan die brand in Saoedi-Arabië
Daar is ook ʼn sterk Suid-Afrikaanse aanslag by die toernooi.
Draaiers gee Proteas hoop
Pakistan het die dag afgesluit op 129/6 met ʼn algehele voorsprong van 200 en vier paaltjies staande op ʼn wispelturige kolfblad.
Organiseerder vas ná ‘aanranding’ by strandbetoging
“Hy het my masker van my gesig afgetrek en dit laat terugruk sodat dit my weer in die gesig getref het.”
Internasionale oorsig: Europese Kommissie op agtervoet ná entstofdrama
Die Europese Kommissie kap farmaseutiese maatskappye oor die stadige pas van inentings in die EU, daar is al hoe meer aanduiding dat die Verenigde Koninkryk nie meer so verenig is nie en Italië se ekonomie steier steeds.
Hiert, kyk so ʼn klein verkleurmannetjie
Die paar is tot dusver die enigste van hul soort wat nog gevind is.
Vlieëniers vaar uit oor hul ‘sondebok’ by SAL gemaak word
“Die SAL is op vlieëniersvlak die mees getransformeerde lugredery in Suid-Afrika.”
Gestremde jong man in Limpopo vermis
Hy is Vrydagmiddag die laaste keer gesien terwyl hy middagete geëet het.
Roerende huldeblyke na geliefde Klofies-juffrou sterf
“Ons het nie woorde om ons hartseer te beskryf nie.”
Kinderliggaam moontlik dié van Voëlklip-slagoffertjie
ʼn Visserman het die liggaam in die see opgemerk.
Spieëltjie, spieëltjie aan die wand…
Watter motor is die mooiste in die land, vra motorskrywer Brendon Staniforth.
SA studentedokters in Kuba pleit vir hulp
“Die Suid-Afrikaanse regering het verlede jaar ʼn enorme R400 miljoen bestee aan die ontplooiing van Kubaanse dokters om hier in die stryd teen Covid-19 te help. Tog versuim die regering om Suid-Afrikaanse studentedokters in Kuba behoorlik te finansier.”
‘Fishrot’-beskuldigde onthul knoeiery in verklaring
In De Klerk se verklaring beskryf hy wie die rolspelers en maatskappye was vir wie hy opgetree het.
Foto’s: Windhoekse gemeenskap takel slaggate
Sowat 40 lede van die gemeenskap het vandeesweek reeds nagenoeg 300 gate reggemaak.
Ry versigtig, nóg reën kom
Die SA Weerdiens voorspel nog reën vir Gauteng.
Ondersoek na Covid-19-bedrog ‘moet politici insluit’
“Dit val ook op dat geen hoëprofielpolitikus volgens die SOE by ongerymdhede betrokke is nie en slegs amptenare tot dusver by die ondersoek betrek is.”
Minder kosreëls, meer genot
Om bewustheid te kweek oor jou eetgewoontes en jou denkwyse oor kos, kan ʼn groot rol speel in hoeveel jy eet, wat jy eet én jou langtermynverhouding met kos.
‘Kapt. Von Trapp’ se stem nou stil
Die Oscar-bekroonde akteur Christopher Plummer is Vrydagaand in die ouderdom van 91 dood.
Covid-19-statistieke: Herstelkoers styg tot 90,8%
Meer as 3 700 nuwe gevalle is bevestig.
Gedagte vir die dag: Hy sal die getroues beskerm
Hy verhef die minderwaardige uit die stof, die behoeftige uit die ashoop! Hy behandel hulle soos prinse en laat hulle op ereplekke sit. Die onwankelbaarheid van die aarde kom van die Here. Daarop het Hy die wêreld gebou. (1 Samuel 2:8)