Die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa) het gesê hy neem kennis van kwessies wat studente op mediaplatforms aangeroer het oor die aanvang van die 2021- akademiese jaar en akademiese ondersteuning vir studente.
Lees meerAlles vir Maandag 8 Februarie 2021
‘2 000 tumor’-man gevonnis wat skenkers bedrieg
Die man het gelieg daaroor dat hy terminale kanker het en duisende persone uit donasies bedrieg, insluitend bekende persone.
R47 miljoen se Sokkerwêreldbeker-saak uitgestel
Die saak hou verband met bewerings van korrupsie oor akkommodasie vir KwaZulu-Natalse polisiebeamptes tydens die 2010-Wêreldbeker-sokkertoernooi.
Kokaïen van R14 miljoen by Ngqura-hawe gevind
Kokaïen met ʼn geraamde waarde van R14 miljoen is by die Ngqura-hawe, ’n diepwaterhawe sowat 20 km noordoos van Port Elizabeth, onderskep.
Groblersdal-polisiebeamptes van bedrog, diefstal beskuldig
Vyf polisiebeamptes, tussen 29 en 40 jaar oud, wat in Groblersdal, Limpopo gestasioneer is, is Maandag in hegtenis geneem op aanklag van bedrog en diefstal.
ToekomsVenster: Is jy oortuig dat die Here jou roep?
Het jy dalk al by God aangeklop?
Informele nedersetting kom glo binnekort op ‘landbougrond’
Nóg die boeregemeenskap nóg die voornemende inwoners is glo gelukkig met die plaaslike munisipaliteit se plan met dié stuk waterryke landbougrond.
Bapsfontein-moorde: Hond wees gelaat
Die Jack Russell, Wally, was baie getraumatiseer ná die aanval.
Twee SA rolprente haal Baftas-langlys
In dié tyd kom hy ʼn nuuskierige seekat teë en die rolprent dokumenteer die bewegings van dié dier – iets wat selde in die natuur gedoen word, laat staan nog onder die water – oor ʼn volle jaar.
Video: Vragmotor ploeg deur fabriek se dak
Die vragmotor het volstoom deur ʼn padversperring gejaag en deur die dak van die fabriek se pakhuis geploeg.
The Weeknd hou ‘baanbrekerskonsert’ in Super Bowl-halftyd
Volgens berigte het hy $7 miljoen (sowat R105 miljoen) van sy eie geld aan die produksie van 12 minute lank bestee.
Talle verdrinkings aan kus, binneland die afgelope naweek
In die meeste voorvalle het lede van die publiek ingetree en gehelp voordat nooddienste op die toneel opgedaag het.
Pippie en ma as bakens van hoop vereer
Helpende Hand het Maandag vir Anice Barnard Kruger en haar dogter, die 11-jarige brandslagoffer Pippie, as hoopdraers vir die samelewing vereer.
Mdluli wéér nie in hof weens swak gesondheid
Die saak teen die voormalige intelligensiehoof en sy medebeskuldigdes is uitgestel.
Video: Eers ’n krokodil in ’n swembad, nou in die see
Die kaperjolle van die krokodil is verlede week op video vasgelê. Kom lees ook die jongste nuus oor die seekoei wat in Gauteng rondloop!
Ford Ranger: Gepantser teen die aanslae van die lewe
Ford se immergewilde Ranger is nou met ʼn Ford-goedgekeurde gepantserde baadjie beskikbaar.
Vermiste kind in spruit in Steynsrus gevind
“Sy liggaam is glo in dieselfde kuil as die ander twee kinders s’n gevind.”
Bejaardes sterf toe huis brand ná aanval
Die slagoffers was onderskeidelik 88 en 84 jaar oud.
DA: ‘Ramaphosa moet kies’
DA-leier John Steenhuisen sê in sy “ware staatsrede” kaderontplooiing is staatskaping.
Gigaba oortree etiese kode met Guptas – OB
Malusi Gigaba het tussen 2014 en 2017 vervroegde burgerskap aan lede van die Gupta-familie toegeken, sonder buitengewone omstandighede om dit te regverdig.