Rotte, hase of krimpvarkies kan moontlik vir die oordrag tussen vlermuise en mense verantwoordelik wees.
Lees meerAlles vir Dinsdag 9 Februarie 2021
Kaapstad ‘optimisties’ oor min Covid-19-gevalle
Die aantal begrafnisse in die stad het ook die afgelope week afgeneem.
DA-raadslede in Tshwane ‘bedrieglik’ – ANC
ʼn DA-raadslid, wat volgens die ANC na Nieu-Seeland verhuis het, het pas bedank.
Minimumloonverhogings skok landbousektor
Ons sidder om te dink wat die gevolge gaan wees vir werkloosheid in Suid-Afrika sodra hierdie aanpassing in werking tree.
Dié Kaapse strate gesluit vir staatsrede
Kapenaars word in kennis gestel van enkele beperkings op parkering en strate rondom die parlementsgebou wat gesluit sal wees.
ToekomsVenster: Die offer van Jesus Christus
Ek wonder of ons dalk ook elke dag dieselfde ding oor en oor doen, uiteraard in ons eie krag en vermoë, sonder om die gewenste resultate te sien.
SA’ners het moed vir 2021 – peiling
Ipsos se peiling gee ʼn aanduiding hoe Suid-Afrikaners oor 2021, die Covid-19-entstof en die pandemie voel.
Wiele2Wiele gesels oor ‘n gepantserde Fortuner
Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor ‘n Fortuner wat gepantser is, Ford wat R15,8 miljard in Suid-Afrika belê en die Toyota-droommotor-kunskompetisie. Hulle gee vir jou wenke oor hoe jy jou voertuig langer kan laat hou en daar is ook motorfietsnuus.
Munisipale dienste in Klerksdorp tot stilstand gebring
Ontevrede gemeenskapslede het gedreig om die munisipale geboue af te brand.
Verpligte inenting ‘onwettig’
ʼn Onlangse peiling het aangedui dat ʼn groot gedeelte van Suid-Afrikaners skepties is oor dié entstowwe.
Foto’s: Londen se smalste huis nou te koop
Die huis het steeds sy oorspronklike glaswinkelfront met ʼn lamp in die vorm van ʼn bolhoed.
Kommoditeitspryse styg, maar SA word armer
Agri SA meen pres. Cyril Ramaphosa moet tydens Donderdag se staatsrede op dié sake fokus:
‘Ent SA’ners steeds met AstraZeneca in’, meen kenners
Die besending entstof wat Suid-Afrika ontvang het, verval boonop binnekort.
Wêreldpizzadag: Vinnige feite oor pizzas
Het jy geweet die grootste pizza wat nóg gemaak is, is in 1990 in Suid-Afrika gemaak?
Beurtkrag Dinsdagaand weer in werking
Eskom sê hy het die afgelope twee dae groot meganiese probleme ondervind.
Rubriek: Om ’n goedkoop bergfiets te ry is nie vir sissies
Dit was met ons eerste Sondagoggendrit (vóór aanlyn kerk, natuurlik) waar die spreekwoordelike pׅôpo die spreekwoordelike fên deksels hard geslaan het.
Suzuki slaan nóg ʼn ses met die Brezza
Die Brezza-buksie is die goedkoopste B-segment-sportnuts in Suid-Afrika.
Boeremusiek se prof. Langpiet sterf
De Villiers was veral bekend as konsertinakenner en speler vir die destydse musiekgroep Die Landstem Boereorkes.
Deurbraak ná moord op Pretoriase dokter
Die gebruik van die Van Zyl-egpaar se gesteelde kredietkaart was deurslaggewend in die inhegtenisnemings.
Oorlogsgedenkteken stuk vir stuk weggedra
ʼn Inwoner van Kimberley het gesien hoe ʼn groep mense ʼn swaar bronsplaat in ʼn trollie vanaf die gedenkteken oor die pad stoot.