Moenie dat die glinster in jou oog die refleksie van ’n skerm word nie, skryf Elisma Olivier van Viljoenskroon in die Vrystaat.
Alles vir Woensdag 10 Februarie 2021
Rit laat motorfietse brul vir liefdadigheid
Jy kan langs die pad ook vir Olaf en Betty ontmoet wanneer dié motorfietsbrigade deur jou dorp ry.
Fase 3-beurtkrag ingestel
Suid-Afrikaners sal van 13:00 meer gereeld beurtkrag hê.
Foto’s: Reën transformeer Augrabies
Die Augrabies-waterval Nasionale Park was laas tydens die groot oorstromings in 2011 só druk besoek.
Bitcoin-prys bereik rekordhoogte danksy Tesla
“Die belegging is waarskynlik een van die grootste ontwikkelings vir die kripto-geldeenheidbedryf.”
Bederf jouself met ‘n paar gemaklike Maroela-vellies!
As jy die pakkie oopmaak en daai leerreuk kry, gaan jy in jou skik wees met jouself.
SA’ners kan steeds nie na Spanje reis
Spanje is bang dat reisigers uit dié drie lande die nuwe Covid-19-variante sal versprei.
Ranglys sê Bokke steeds die beste
Om vir 466 dae eerste op die punteleer te bly – sonder om ’n enkele wedstryd te speel – nou dít wil gedoen wees.
Paartjie se foto laat mens se nekhare rys
ʼn Foto van ʼn paartjie wat op die randjie van ʼn afgrond vir ʼn foto poseer, het groot reaksie uitgelok op sosiale media.
Wen: Kom vier die liefde saam met Kurt Darren, Demi Lee
Wonder jy nog hoe om jou geliefde hierdie Valentynsdag te trakteer? Maroela Media het 20 kaartjies vir die eerste Valentyns Gaan Global-konsert waarmee die liefde met die mooiste liefdesliedjies hierdie Sondag gevier word.
Polisie-skoonmaker tronk toe vir korrupsie
Hy was glo kop in een mus met ʼn polisiebeampte.
Gasontploffing lei polisie na ‘perlemoenstropers’
Polisie het gereageer op ʼn ontploffing by ʼn huis in Paradyskloof.
Brouery lê duisende af weens Covid-19
Wêreldwyd is die grootste gedeelte van die gasvryheidsbedryf steeds gesluit.
Mkhize verskaf duidelikheid oor entstof-vraagstukke
Suid-Afrika onderhandel tans met lande wat wel die AstraZeneca-entstof kan gebruik, om dit uit te ruil.
’n Romantiese wegbreek vir 2 in elke provinsie
LekkeSlaap wys jou ’n gunsteling-opsie in elke provinsie, sodat jy nie té ver hoef te gaan soek vir jou volgende romantiese wegbreek nie.
Dís mos ʼn bus!
Nou het Mercedes-Benz uiteindelik die luuksste van almal gewys –hul V300d Exclusive.
116-jarige non oorleef Covid-19
“Ek het nie eens geweet dat ek Covid-19 gehad het nie.”
Afrikaners het oorlewingsvrees en dan maak hulle só…
Ek lees verlede week in die koerant dat die Stellenbosse historikus prof. Albert Grundlingh pas ’n biografie van wyle dr. Frederik van Zyl Slabbert gepubliseer…
Proteas se nege-nederlaag-nagmerrie in Asië
Intussen het Krieket Suid-Afrika aan die Internasionale Krieketraad geskryf om sy misnoeë met Australië se besluit om nie na Suid-Afrika te toer nie, te kenne te gee.
Voormalige makelaar bedrieg glo bejaardes
Stephanus Johannes Janse van Rensburg het hom aan die Valke oorgegee.