Die departement sal onder meer maatreëls tref om die opeenhoping van vragmotors te voorkom.
Alles vir Woensdag 10 Februarie 2021
Gedig: Dis al
Jan FE Celliers se bekende gedig “Dis al”.
Een sterf in skietery by kliniek
Die verdagte was glo ontevrede met die gesondheidsorg wat hy by die kliniek ontvang het.
Boekresensie: Bak dit self
“Ek het lankal verlief geneem daarmee dat ek beter is daarmee om gebak op te eet as om dit op te tower. Maar nou het ek geen verskoning meer om uithalergebak te bedien nie, want ek het Marlene Schoeman se ‘Bak dit self’ ontdek!” skryf Louise Viljoen.
Resep: Tuna en-aartappelpastei
ʼn Goedkoop, maklike aandete waarvan almal sal hou.
Jones tree vir Farrell in die bresse
“Julle mediamense het seker ’n nuwe woordeboek gekry, want ek het altyd gedink dat ‘swak spelpeil’ eers ná drie of vier wedstryde ’n kwessie is en nie ná ’n enkele kragmeting nie.”
Man swaar gestraf vir veelvoudige moorde
Vier slagoffers is destyds op die toneel van die skietery dood.
Regering het nou oog op J&J vir entstof
Die regering skarrel nou vir ‘n nuwe Covid-19-entstof, nadat navorsing gewys het AstraZeneca is nie effektief vir die Covid-19-variant in Suid-Afrika nie.
Koester jou moedertaal
Dit is hoekom dit moedertaal genoem word: Jou identiteit spreek uit die woorde wat jy geken het lank voordat jy jouself geken het.
Oortyddrempel nie voldoende verhoog
Untu sê die wet beskerm dalk kwesbare mense soos huis- en plaaswerkers, maar doen nie veel om die gemiddelde werker te help nie.
Trump se verhoor begin
ʼn Skuldigbevinding is in hierdie stadium egter alles behalwe seker.
Ma vas vir moord op sussies
Die kinders is onherkenbaar verbrand.
Covid-19-statstieke: Minder as 2 000 nuwe gevalle
Die herstelkoers staan op 92%.
Gedagte vir die dag: Maak my oë oop sodat ek kan sien
“Moenie bang wees nie!” sê Elisa vir hom. “Daar is meer aan ons kant as aan hulle kant!” Toe bid Elisa: “Here, maak tog sy oë oop sodat hy kan sien!” Die Here het sy dienaar se oë oopgemaak. Toe hy opkyk, sien hy dat daar baie perde en strydwaens van vuur op die heuwels rondom Elisa was. (2 Konings 6:16-17)