Jong Suid-Afrikaner wen marathon-wedstryd van drie uur teen Aussie-liefling.
Alles vir Donderdag 11 Februarie 2021
Boek: Groot Trek-vroue laat diep spore
‘Diep spoor’, Jeanette Stals se jongste historiese roman, vertel die verhaal van drie vroue uit verskillende agtergronde en hul stryd om oorlewing tydens die Groot Trek.
Nog tussenverkiesings uitgestel
Al die tussenverkiesings wat van Januarie tot Maart sou plaasvind, is vir dán geskeduleer.
Rugbyunie-beamptes vas vir bedrog, geldwassery
Die betrokke beamptes het oënskynlik in ʼn sindikaat saamgewerk en die unie uit derduisende rande bedrieg.
Covid-19-statistieke: Meer as 3 000 nuwe gevalle
Nog 276 Covid-19-verwante sterftes is in Suid-Afrika bevestig.
Beurtkrag vir eers opgeskort
Daar is goeie nuus vir mense wat Donderdag gereedgemaak het vir nog ʼn dag van beurtkrag.
Gedagte vir die dag: Lankal besluit
Maar het jy nie gehoor nie? Ek het lankal daaroor besluit. Lank gelede het Ek dit beplan. Nou maak Ek dit werklikheid … Dié wat in Juda oorgebly het, sal weer wortelskiet en vrugte dra. (2 Konings 19:25, 30)