Smith: “Ons is dankbaar jeens die Pakistanse krieketraad (PCB) wat op kort kennisgewing ingestem het om hul tyd in Suid-Afrika te verleng.”
Alles vir Vrydag 12 Februarie 2021
Rowers loop rieme styf met dié wakker konstabels
Die twee polisiemanne wat van diens af was, het vyf gewapende mans uit ʼn selfoonwinkel sien hardloop.
Só wil departement oor toelating by skole besluit
Die beleid bepaal onder meer dat geen leerder net op grond van ʼn skool se taalbeleid toegang geweier mag word nie.
Alonso in hospitaal ná fietsongeluk
“Sopas van my vriend Fernando Alonso se ongeluk gehoor. Ek wens hom ’n spoedige herstel toe,” het Yazeed Al-Rajhi, ’n Dakar-deelnemer, gesê.
Brand breek uit by Kendal-kragstasie
Verskeie winkels is intussen ook in ’n brand aan die Oos-Rand vernietig.
Grootkop in goudmynbedryf skuldig bevind
Derduisende rande se kontant en gouddraende materiaal ter waarde van miljoene rande is destyds in die beskuldigdes se besit gevind.
Politici, sakemanne vas vir bedrog tydens Madiba-begrafnis
Verskeie hoëprofielwerkers, prominente politieke partylede, sakemanne en sake-entiteite is glo betrokke in die bedrogspul.
Taalgebruik: gemeen
Die idiomatiese uitdrukking vir die Engelse “in common” is “gemeen” en nie “in gemeen” nie.
Leë stadions voorlopig Aussie Ope se voorland
“Die omstandighede is beslis nie na wense nie en dit was baie lekker om die ondersteuners weer terug langs die baan te hê. Op die ou einde moet ons egter die regte ding doen.”
‘Paraatheid’ red Vrystaatse leeuboer se lewe
“Ek is aangeval deur vier rowers. Ek het onmiddellik hulp nodig. Hulle is nog op die perseel,” sê die boer in ʼn stemboodskap.
Staatsrede niks behalwe ‘beloftes, mooipraatjies’
“Donderdagaand het die keiser kaal voor die land gestaan en vreeslik gespog oor sy plaaslik vervaardigde pak klere.”
Doen weg met rompslomp wat klein sake dooddruk
Die rommelstatus van ons ekonomie is regstreeks die gevolg van onversetlike beleid.
Min oor van toerismeontwikkeling by Boschberg
Boschberg, wat eens as die “berg van drome” beskryf kon word, is eerder nou die “berg van nagmerries”.
Musiekvideo: ʼn Liefdesduet vir Valentynsdag
“ʼn Mens moet die geliefdes en liefde waardeer wat jy het, want hulle gaan nie vir altyd daar wees nie.”
Covid-19-entstowwe: ‘Merk van die dier’ of God se voorsienigheid?
Vir Christene is daar hoofsaaklik twee aspekte aan hierdie saak verbonde: wetenskap en geloof.
Handwerk: ’n Houer vir jou borduurgare
Hierdie is ʼn regte klein juweeltjie en jy kan dit vir jouself maak, of as ʼn geskenk om vir altyd te hou.
Resep-video: Koppie-koffiekoek
Gereed binne ʼn paar sekondes.
Diefstal van sand lei glo tot vier seuns se dood
“Ons moet alles in ons vermoë doen om ʼn soortgelyke tragedie te voorkom.”
Alles oor Ramaphosa se staatsrede
Volgens Ramaphosa is Suid-Afrika se grootste probleme tans die koronavirus, armoede, hongersnood, werkloosheid en ongelykheid.
Mooier en fikser ná 40? Maklik!
“My sêding is altyd: Dit gaan nie oor die afval van die wa nie, dit gaan oor hoe vinnig jy weer kan opklim!”