Dwaine Pretorius (5/17) skitter in Protea-sege.
Lees meerAlles vir Saterdag 13 Februarie 2021
Fop-sonbrandroom-flop en toe lyk sy soos prinses Fiona
Haar vel het groen verkleur en haar vriende het gesê sy lyk soos die karakter Fiona in die rolprent Shrek.
Kees loop lig vir dié verskrikker se loop
Met ’n Jan Gun is dit kompleet asof die boer dag en nag waghou teen bobbejane en ander roofdiere.
Madiba-begrafnis: LUR en 11 ander op borgtog vrygelaat
Die saak hou verband met bewerings van bedrog tydens oudpres. Nelson Mandela se begrafnis.
Bokslegende Bra Mzi Mnguni oorlede
Mzimasi Mnguni, ook bekend as “Bra Mzi”, ʼn boksafrigter en -bestuurder, is Saterdagoggend in die ouderdom van 72 oorlede ná ʼn lang siekbed.
WVF werk nog aan Ters-verlenging
Die Werkloosheidsversekeringsfonds (WVF) werk nog aan die besonderhede van die verlenging van die Covid-19-Ters-voordele, soos die president tydens die staatsrede aangekondig het.
Twee witrenosters uit Mthethomusha-wildreservaat geskuif
ʼn Dringende versoek is aan Mpumalanga se LUR vir omgewingsake gerig om bedreigde wild so spoedig moontlik uit die reservaat te verwyder en die heining te herstel om stroping te voorkom.
Internasionale oorsig: EU-uitstappie na Moskou misluk
In dié aflewering van die internasionale oorsig word daar ook gekyk na betogings by universiteite in Turkye ná politieke aanstellings en die harde verkiesingsveldtog wat in Frankryk voorlê.
Foto’s: Sewe winkels in Brakpan deur brand verwoes
Ekurhuleni-rampbestuurdienste het Vrydag ʼn blok woonstelle gered toe ʼn brand geblus is wat sewe winkels in Brakpan verwoes het.
Geen berusting maande ná Downsindroom-kind se hospitaaldood
“Kersfees veral was nie maklik nie. Hulle sien nou hoe al die kinders terugkeer skool toe. Rene moes saam met hulle teruggaan skool toe. Dis regtig moeilik vir hulle.”
Internasionale oorsig: Somalië op ’n mespunt
In die aflewering van dié internasionale oorsig word daar ook gekyk na oudpres. Donald Trump se tweede staat-van-beskuldiging verhoor en George Schultz en die stryd om idees.
Taxi-eienaars in Barberton aangeval
Die polisie in Mpumalanga het ʼn soektog van stapel gestuur na verdagtes ná twee taxi-eienaars Donderdag in Barberton, Mpumalanga, aangeval is. ʼn 34-jarige man is doodgeskiet.
Amerikaanse PGA-toernooi: Kan die goue seun vasbyt?
Die Amerikaners wag al jare lank daarvoor – dat een van die gawe ouens in gholf weer die hoofopskrifte haal.
19 sterf tydens ontploffing in klapperfabriek
Minstens 19 persone is dood en talle beseer tydens ʼn ontploffing in ʼn klapperfabriek in Indië.
Radio-omroeper veg om haar lewe ná mesaanval
Die vrou veg om haar lewe in die hospitaal ná sy verskeie kere met ʼn mes aangeval is. Haar man is sedert die voorval voortvlugtig.
Landboubedryf begin proses teen minimumloon vir plaaswerkers
“Ons wil bloot hê dat die regering besef dat landbouers eenvoudig nie hierdie verhoogde loon kan bekostig nie. Enige produsent moet winsgewendheid as prioriteit beskou om volhoubaar te kan boer.”
Vrou dood, agt voertuie beskadig tydens Badplaas-betoging
Die bestuur van die polisie in Mpumalanga veroordeel die wettelose gedrag van lede van die gemeenskap tydens ʼn betoging Vrydag in Badplaas naby Barberton in Mpumalanga.
Twee in hof oor transitorooftog
Twee mans het in die Vaalbank-landdroshof in Mpumalanga verskyn in verband met ʼn transitorooftog waartydens drie veiligheidswagte oorrompel is.
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Zweli Mkhize, die minister van gesondheid, het Vrydagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
Gedagte vir die dag: Berou en herstel
Wanneer die volk wat my Naam dra, hulle verootmoedig en bid, en My weer soek en hulle afkeer van hulle bose lewens, sal Ek in die hemel hoor en hulle sondes vergewe en hulle land gesond maak. (2 Kronieke 7:14)