Die minister van samewerkende regering en tradisionele sake, Nkosazana Dlamini-Zuma, het Saterdag nuwe regulasies onder vlak 3 van die Rampbestuurwet gepubliseer oor grensposte wat intussen oopgemaak is.
Alles vir Sondag 14 Februarie 2021
Covid-19-statistieke: Só staan sake
Zweli Mkhize, die minister van gesondheid, het Saterdagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
Gedagte vir die dag: Here, hoor my gebed!
As julle egter na My toe terugkeer en my bevele gehoorsaam, sal Ek julle terugbring na die plek waar Ek verkies dat julle My moet aanbid, al is julle oor die uithoeke van die aarde versprei. (Nehemia 1:9)