Pretoria se inwoners krap kop oor die onaangename reuk wat sedert Maandag in die lug hang.
Alles vir Dinsdag 16 Februarie 2021
Aanval op leeuboer: ‘Dit wás plaasaanval’
ʼn Bekentenis deur een van die verdagtes bewys glo Pieter Swart se onskuld.
Sol-Tech se dieper betekenis
Daar is wel ’n dieper perspektief wat nie met die eerste oogopslag na vore kom nie, ’n dieper waarde wat Sol-Tech as beginsel in die Suid-Afrikaanse taaldebat dra.
Amper helfte van SA’ners reeds Covid-19 opgedoen
Navorsing deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens wys dat baie meer Suid-Afrikaners reeds Covid-19 opgedoen het as wat die regering se getalle wys.
Skadelike sprinkane floreer na goeie reën
Die grootste bedreiging is nou vir die graanboere suid van die Oranje wie se gewasse in ʼn baie kwesbare stadium is en wat in die ontsnapte, aankomende swerms se pad boer.
Alonso uit hospitaal ontslaan
“Dankie vir almal se beterskapwense. Ek is oukei en sien uit na 2021 om te begin.”
#JongStemme: Regering se slagoffermentaliteit
Onse ANC het vir hulself ’n slagoffermentaliteit toegeëien en dít gee hulle (blykbaar) die vryheid om sonder skaamte hulpeloos te wees, skryf Pieter-Ben Roos.
Die koronatoestand in Duitsland
Die indruk word geskep dat daar ’n breë konsensus onder wetenskaplikes en die bevolking bestaan dat die streng grendelstaat so streng en lank as moontlik toegepas moet word.
Boek: Wat is die waarheid oor visvingers?
“Nee, vergeet liefs van visvingers,
want waar dink jy is hul tone?
Lankal in ’n blik gedruk
met tamatiesous en bone”
Zuma vaar uit teen regbank
Volgens Zuma is die Zondo-kommissie op die been gebring om hom uit sy amp te verwyder en versprei hoofregter Zondo politieke propaganda.
Uitdrukking: ʼn wit olifant
Wanneer sê ons iets is ʼn wit olifant? Lees vandag se Taaltoffie om uit te vind!
Selfs met seer maagspier, is Djokovic steeds ’n tennistier
“As dit enige ander toernooi was, sou ek beslis nie verder gespeel het nie.”
Winterstorm veroorsaak chaos in Texas
Die bibberweer in Texas word as “geskiedkundig” bestempel.
Riaan Benadé staan stewig op Top-20
Benadé beklee vandeesweek twee plekke in die top-vyf-posisies.
Proteas toer binnekort na ‘mededingende’ Ierland
Die Proteas het sopas ’n mik-en-mokerreeks met 2-1 teen Pakistan verloor en volgens die jongste T20-rangslys is die Suid-Afrikaners nou die vyfde beste span op die internasionale verhoog.
Resep: Basiese kolwyntjies
ʼn Eenvoudige wenresep wat jy keer op keer vir enige geleentheid kan gebruik.
Ondersoek na aanval op Amerikaanse Kongresgebou nou gevra
Speaker Nancy Pelosi vra vir ʼn ondersoek soortgelyk aan die een wat ná die 2001-terreuraanvalle in die VSA gedoen is.
G’n meer direksievergaderings vir Dudu
Myeni, wat nou uit alle direkteurskappe moet bedank, het aangevoer dié posisies is haar enigste bron van inkomste.
NVG besluit oor vervolging van platejoggies
Die twee platejoggies sê dit is jammer dat geslagsgeweld op hierdie manier as wapen gebruik is.
Covid-19-statistieke: Net-net meer as duisend nuwe gevalle
Só lyk die jongste Covid-19-syfers.