Seqenenre Tao II, “die dappere”, het sowat 1 600 voor Christus oor suidelike Egipte regeer.
Lees meerAlles vir Donderdag 18 Februarie 2021
Betogings oor skoolplasings: Vrae oor Kimberley-skole
Ouers kla dat die elektroniese aansoekproses vir skole nie werk nie en dat kinders wat betyds aansoek gedoen het, nie geplaas is nie.
‘Ramaphosa systap steeds korrupsie’
“President Cyril Ramaphosa systap in sy repliek op die debat na die staatsrede steeds die grootste probleem in Suid-Afrika.”
Rekenmeester het bedrog van byna R10 miljoen gepleeg
ʼn Voormalige rekenmeester van die OR Tambo-distriksmunisipaliteit is Woensdag in die Umtata-hooggeregshof skuldig bevind op aanklag van R9,8 miljoen
Ondersoek duur voort oor ‘twyfelagtige’ Kubaanse medisyne vir weermag
“Weens die erns en volume van die inligting wat ontvang is, het die komitee besef dit is belangrik om nog ʼn vergadering te belê om die saak verder te bespreek.”
Sien die goeie in SA, vra Ramaphosa
Mense moet die positiewe in Suid-Afrika en Suid-Afrikaners raaksien eerder as om heeltyd op die negatiewe te fokus, het pres. Cyril Ramaphosa Donderdag in sy repliek op die debat oor die staatsrede gesê.
ToekomsVenster: Die fout lê by hom
Gaan jy alles prysgee voor jy hulp soek?
Wen: Koebaai, taalgoggas! Hallo, Slimk(o)op!
Een leser staan die kans om ʼn PharosAanlyn-lidmaatskap (vir 12 maande-toegang) te wen en nog twee lesers gaan elk met ʼn eksemplaar van die Afrikaanse woordelys en spelreëls (AWS) wegstap.
Leerder sterf op ‘geheimsinnige wyse’ by skool
Die leerder het lighoofdig gevoel en kort daarna in die klaskamer ineengestort.
EFF sleep Unisa hof toe
Unisa het in Januarie aangekondig hy wil die getal eerstejaarstudente met 20 000 sny.
Vermiste bergklimmers ‘heel moontlik dood’
“ʼn Mens kan nie lank in sulke ongunstige weersomstandighede oorleef nie.”
Foto’s: Tweebeenhond kry kunsmatige poot
“’n Mens kan amper nie dink dit is dieselfde hond ná alles wat hy deurgemaak het nie.”
Nuuskommentaar: Cele en Zuma vergader oor sy lot
Minister Bheki Cele het oudpres. Jacob Zuma Donderdag in Nkandla gaan besoek. Hierdie besoek laat ʼn mens met ʼn ongelooflike aantal vrae.
Oos-Kaapse LUR vir gesondheid kry trekpas
Sindiswa Gomba word strafregtelik vervolg vir haar beweerde betrokkenheid by bedrieglike transaksies wat vir oudpres. Nelson Mandela se begrafnis aangegaan is.
Talle beseer, dorpe beskadig in aardbewing
Wydverspreide skade is aan geboue, infrastruktuur en huise in Iran aangerig.
Hoeveel hande? Foto laat mens kopkrap
Die vraag op almal se lippe is: “Hoeveel mense is in dié foto?”
IPL: Rekordbedrag vir SA’ner betaal
ʼn Suid-Afrikaner het die duurste speler in die geskiedenis van die Indiese Premierliga geword.
Boer se afsetting wek vrae, kommer
Ivan Cloete, ʼn opkomende boer, se staatsplaas is oënskynlik aan ʼn groep mense gegee wat reeds verskeie plase het.
OB ondersoek bedrog met skoonmaak van skole
Die name van maatskappye wat die tenders hiervoor ontvang het, is verdag.
Polisieman gewond tydens skietery in poskantoor
Vier mans met AK47-gewere het die poskantoor binnegekom en begin skiet.