Sowat sewe slakke word versigtig op ʼn mens se gesig geplaas en is dan vry om oral te seil.
Alles vir Donderdag 18 Februarie 2021
Liggame gevind ná voorval by ArcelorMittal-aanleg
Dit is die derde voorval van dié aard by Amsa se Vanderbijlpark-aanleg in die afgelope 12 maande.
Ondersoek na swaelreuk begin
Daar word vermoed dat ʼn kombinasie van verhoogde vlakke van swaeldioksied en waterstofsulfied moontlik die reuk veroorsaak.
Covid-19: Nagenoeg 1,4 miljoen herstel reeds
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Woensdagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Gedagte vir die dag: My Verlosser leef
Ek weet dat my Verlosser leef, en dat Hy aan die einde op die aarde sal staan. ( Job 19:25)