Hy was sedert 1999 ʼn parlementslid, en het van 2014 tot 2019 as die party se adjunkhoofsweep in die Nasionale Vergadering gedien.
Lees meerAlles vir Vrydag 19 Februarie 2021
Ontsnapte verdagte in hospitaal vasgetrek
Die verdagte is onder ʼn skuilnaam in die hospitaal opgeneem, om die polisie te fnuik.
Harry en Meghan lê finaal tuig neer
Die koningin het die paartjie aanvanklik ʼn jaar gegee om te herbesin oor die besluit om hul koninklike pligte te staak.
Agri SA: Minimumloon saboteer werksgeleenthede
Die meeste deelnemers het gesê die onlangse verhoging in minimumlone sal hul loonbegroting vir 2021 oorskry en dat hulle mense sal moet afdank.
Polisie ‘het nie meer beheer’, wys misdaadsyfers
“Die regering moet onmiddellik sy landelike veiligheidsplan in werking stel.”
Taalmonument kry nuwe raad
“Ons bou voort op ons projekte om miskende variëteite van Afrikaans te erken en die diversiteit van Afrikaans deur inklusiewe programme en aktiwiteite te bevorder.”
ToekomsVenster: ‘Ek lewe’
Wanneer laas het jy ʼn gevoel van lewe in jou rondgedra?
Kommentare oor grondonteiening nou afsonderlik gelees
“Duisende” kommentare is glo ontvang, hoewel niemand regtig seker is wat die presiese getal is nie.
Saak teen Ace, medebeskuldigdes na hooggeregshof
Honderde mense het na die stad opgeruk om hul steun aan die ANC se sekretaris-generaal te gee.
Misdaadstatistieke: Moord weer aan’t toeneem
Bheke Cele, minister van polisie, het Vrydag die kwartaallikse misdaadstatistieke bekend gemaak.
Dept. het ‘beheer verloor’ oor grondhervorming
Die DA vra nou dat alle uitsettings deur die departement ondersoek en opgeskort moet word.
Bevrore kosse: Gerieflik, gesond en bekostigbaar
Moenie die pakkie bevrore ertjies in jou vrieskas onderskat nie!
Cele oor tee by JZ – ‘Dit was net water’
Die DA wil hê dat die parlementêre etiekkomitee Cele se gedrag ondersoek.
Taalgebruik: bestee, spandeer
Taaltoffie ondersoek die gebruik van “bestee” en “spandeer” in Afrikaans.
Medvedev gee gewilde Griek die trekpas
Dit het soms gelyk asof die Rus se raket met ’n GPS toegerus was, só akkuraat was sy houe.
Ma se blink plan om meer sigbaar te wees by skoolhek
“Hulle was dadelik bekommerd oor hoe hulle my sou raaksien tussen al die ander ouers en kinders wat daar saamdrom. Ons het toe begin dink aan maniere hoe ek meer sigbaar vir hulle kon wees.”
Curro vier uitstekende matriekuitslae
Die 1 525 leerders van Curro wat in 2020 die matriekeindeksamen afgelê het, het daarin geslaag om ʼn buitengewone slaagsyfer van 99,5% te behaal.
Nuuskommentaar: Selfs ʼn dwaas kan terugskouend wys wees
Die regering gaan waarskynlik aangaan met hulle slegte idees en onbevoegde regering. Dit beteken egter nie dat ons aan ʼn hooplose toekoms uitgelewer gaan word nie.
Blitsige Tambwe ook in Bulkraal
“Ons is opgewonde om saam met hom te werk en sy toorkunsies op die veld te sien.”
Spoedvraat eis lewe van jong jagluiperd
“Mense moet nie op paaie in landelike gebiede jaag nie.”