Ek voel dat hierdie eindelose geskree in die kuberruim ’n nuttelose oefening is, behalwe wanneer aksie daarmee saamloop. Woorde wek, maar voorbeelde trek, skryf Maree van den Berg.
Alles vir Vrydag 19 Februarie 2021
Drie sterf toe trein motor tref
Die motor was heeltemal opgefrommel.
Ondersoek ná jong pa se skietdood
Daar is verskillende weergawes oor Gerhard Coetzer se skietdood en twee jaar later pleit sy weduwee steeds vir geregtigheid.
Polisielede geskors ná stormloop by Kongresgebou
’n Ondersoek na 29 ander polisiebeamptes vir hul optrede die dag toe beweerde Trump-ondersteuners die Kongresgebou bestorm het, is ook gelas.
Matriekuitslae: 99%-slaagsyfer vir CVO-skole
“Dit is weer ʼn bewys dat leerders wat hard werk en die kennis wat hulle geleer het goed kan toepas, goed in die IEB-eksamen presteer.”
Daar lê donker dae vir Amerika voor
In menige diktatorskappe sensor die regering mense deur middel van ‘n netwerk van intelligensie-agente en spioene. In Amerika doen die uiters magtige private sektor dit, daadwerklik aangemoedig deur die regering.
Jong vrou eindelik ontslaan na slangbyt
Elné Erasmus sal nou van vooraf met haar hand moet leer skryf.
Hollywood: Vonnisse ná Madonna-verhoogongeluk; Paris Hilton weer verloof
ʼn Ondersoek wat tien jaar lank geduur het, het die oorsaak van die ongeluk vasgestel.
Kyk: Selfs Siri dink Eskom maak nie reg
Selfs Apple se virtuele assistent Siri het gedink Eskom maak darem nie reg met Suid-Afrikaanse verbruikers nie, en soos almal weet, sy weet alles.
TV-reeks wil nuwe lewe in eetplekke blaas
Sjef Bertus Basson gaan help om verouderde restaurante met swak diens in topklas-eetplekke te omskep.
Aanlyn skool se toppresteerders skitter met goeie uitslae
“Dit is ʼn bewys van die moed en vasberadenheid van die klas van 2020. Ons is baie trots op al ons gr. 12-leerders wat verlede jaar met ongekende omstandighede te doen gehad.”
Oos-Kaapse sakeman ontvoer
’n Groep mans het Schalk van der Merwe in sy motor gedwing.
Rush Limbaugh en die konserwatiewe hoofstroom
Die mediabedryf het twee ontslape persone te danke vir die vestiging van ’n konserwatiewe aanslag in wat as hoofstroommedia beskou kan word.
Porsche se kroonjuweel
Porsche se bestelboek maak einde Maart oop en plaaslike pryse sal dan bekendgemaak word.
Bedryf bloei miljarde weens drankverbod
Die drankbedryf se verlies aan verkoopsinkomste beloop miljarde rande en meer as 200 000 werksgeleenthede word bedreig.
Reusevonds ‘ivermektien’ by lughawe
Die besending is van Indië afkomstig.
Boek: ‘Die kind se naam is Anneke’ – Juliana Coetzer
Ses jaar ná die verskyning van ‘Bloedvreemd’ vertel Juliana Coetzer wat van haar dogter, Anneke, geword het.
IEB: Effens minder matrikulante slaag
Die Onafhanklike Eksamenraad (IEB) het Vrydag sy matriekeksamenuitslae bekend gemaak.
Ander SA’ners ook deel van IPL-kaleidoskoop
Dit is darem nie net Chris Morris nie.
SAL mag vlieg vir entstof
Die SAL gaan “binnekort belangrike verantwoordelikhede in nasionale belang begin nakom”.