“ʼn Mens sal verbaas wees oor hoeveel krag jy eintlik beskik in hierdie onsekere tye as jy self die besluit neem om ontslae te raak van die klein duwweltjies en dorinkies onder jou voete en sommer ʼn pad in die plek daarvan maak.”
Alles vir Vrydag 19 Februarie 2021
Resep-video: Gebakte knoffelbrood
Knoffel en kaas is ʼn wenkombinasie.
Bewys jou kind ʼn guns en dring aan op moedertaalonderrig
Baie mense reken dat Afrikaanssprekendes so gou moontlik in Engels moet begin leer, want “alles by die universiteit gaan in elk geval Engels wees”. Tog het navorsing die teendeel bewys.
Knoffelpryse te hoog? Plant jou eie
Knoffel is relatief maklik om te kweek en is tans ʼn gewilde kommoditeit, saam met ander natuurlike immuunversterkers soos gemmer. Hier is ʼn paar wenke om dit self in jou tuin te kweek.
Drie sake in hof na AfriForum ingryp
“In sommige gevalle was daar bewerings dat die dossier verdwyn het en in alle gevalle het sowel die NVG as die SAPD versuim om voldoende terugvoer aan die oorledenes se naasbestaandes te gee.”
Optrede oor ‘motorfiets-ambulanse’ verwelkom
Die spesiale ondersoekeenheid (SOE) het die afdanking van die Oos-Kaapse LUR vir gesondheid en beplande stappe teen die voormalige superintendent-generaal van die provinsiale gesondheidsdepartement verwelkom.
Nog drie hoës vas, vandag in hof saam met Ace
Die drie is Donderdag in die vroeë oggendure deur lede van Valke in Bloemfontein in hegtenis geneem.
Só lyk aktiewe Covid-19-gevalle
Só lyk die jongste Covid-19-statistieke.
Gedagte vir die dag: Wanneer Hy my toets
Hy weet waarheen ek gaan! Wanneer Hy my toets, sal ek na vore tree suiwer soos goud uit ’n vuur. (Job 23:10)