Schalk van der Merwe is Donderdag by sy werkswinkel in die Msobomvu-nedersetting deur ʼn groep gewapende mans in sy motor gedwing en ontvoer.
Lees meerAlles vir Saterdag 20 Februarie 2021
Oproepe oor selfmoord styg skerp
Daar is veral ʼn toename in selfmoord onder tieners en Covid-19 speel ook hier ʼn rol.
Nazi-konsentrasiekampwag (95) uit VSA gesit
“Hierdie saak wys dat selfs die verloop van etlike dekades nie dié departement sal verhinder om te verseker dat geregtigheid namens die slagoffers van Nazi-misdade geskied nie.”
Vrou vas ná dood van kêrel op plaas
“Die slagoffer het ná die voorval na buite gestruikel en daar om hulp geroep voordat hy aan sy beserings beswyk het.”
Peperduur tee hiér verbou
Tee op dié Oos-Kaapse plaas kos drie keer meer om te verbou as op ander teeplase.
Osaka katjie van die tennisbaan
Naomi Osaka is een van net sewe hedendaagse spelers wat spog met vier Grand Slam-toernooie
Kom lees ’n uittreksel uit ‘Brandmerk’
“Was daar ’n ander sy aan sy pa wat nie soos ’n dors duiwel na bloed geroep het nie? Sien, hy gaan nooit weet nie. En dit is alles Nathan Dean se skuld.”
Saphra verduidelik groenlig vir hoës se inenting
Die twee leiers het Woensdag voor in die ry gestaan om met die Covid-19-entstof ingeënt te word.
Internasionale oorsig: Mag en invloed deur entstofdiplomasie
In hierdie aflewering van die iinternasionale oorsig word daar ook gekyk na die skerp toename in wêreldwye inentings en pres. Joe Biden wat oneerlik is oor die VSA se inentingsprogram.
Meer werk, maar SA’ners ly steeds honger
Die opname, wat die uitwerking van die Covid-19-pandemie op die ekonomie meet, het ook gewys dat minder ouers bang is om hul kinders terug skool toe te stuur.
Ses met 8kg se olifanttande betrap
Die tande is ongeveer R200 000 werd.
Pa van swanger vrou se kind vas vir moord
Musikayise Malephane het ʼn pleitooreenkoms met die staat aangegaan waarvolgens hy teen Pule se voormalige kêrel en die pa van haar kind sal getuig.
Jou grootse velsorgvrae beantwoord
Kan jy merke op jou vel met olie behandel en is dit regtig nodig om jou gesig elke dag te was? Kry die antwoorde hier.
SA akteur, aktrise verloof
Die nuus is op Instagram bevestig met ʼn rits foto’s van ʼn donkerkleurige ring ontwerp deur Mallorn Jewellery.
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Suid-Afrika het nou meer as 1,5 miljoen bevestigde Covid-19-gevalle.
DA laat vaar hofsaak oor entstofplan
“Die DA het nie in die eerste plek rede gehad om die aansoek te bring nie.”
Burns aan die Brand, Branden sak uit
Tyler McCumber het sonder een vingernael verder gespeel nadat hy sy linkerhand beseer het.
Hof sê oor Xander Bylsma se appѐlaansoek
Bylsma het in Augustus aansoek gedoen om verlof tot appèl, op grond daarvan dat hy nie regverdig verhoor is nie en dat sy vonnis onvanpas sou wees.
Gedagte vir die dag: Twee paaie, twee bestemmings
Hy is soos ’n boom geplant langs waterstrome, wat vrugte dra op die regte tyd. Sy blare verwelk nie; in alles wat hy doen, is hy voorspoedig. (Psalm 1:3)