Esmari het reeds honderde soektogte na ander se familielede uitgevoer en bekendheid verwerf met haar verskyning op die televisieprogram, Waar begin ek soek.
Lees meerAlles vir Sondag 21 Februarie 2021
Opname: Minder dink hulle kan Covid-19 kry
Die opname het ook gewys dat meer mense in informele nedersettings nie gereeld hul maskers dra nie.
Pak jou tas: ’n Nostalgiese reis deur Kochi, Indië
Kochi in Kerala, Indië, is bekend vir sy antieke tempels, kerke en moskees. Hierdie kosmopolitiese hawestad is een van die wêreld se oudstes en dié plek om te besoek – veral as jy boonop van aromatiese kerries hou, skryf Maryke Roberts.
Internasionale oorsig: Onsekerheid in Midde-Ooste oor VSA-verhouding
In die aflewering van die internasionale oorsig word daar ook gekyk na die politieke krisis in Georgië en of pres. Joe Biden uit Afganistan en Irak gaan onttrek.
Man vermis ná hy visvang op Vaaldam
Pieter Wilders se leë boot is onbeskadig gevind.
Platejoggie se siek vrou sterk aan in SA
Bouwers het in November gepleit vir skenkings om te help om sy siek vrou na Suid-Afrika terug te bring.
Gewilde All Black hang tokse op
“Dan Carter was die beste aanvallende losskakel ooit, maar…”
Komitee sloer jaar met groen lig vir nieroorplanting
“Liewe Jesus, laat die minister sy werk doen sodat pappa sy nier kan kry,” het Van Vuuren se dogter een aand gebid.
Die reispad na die Hemel of Hel
Maroela Media het met André Venter gesels oor dié welbekende skildery se geskiedenis en die dryfveer agter dié prent wat al baie se lewenspad gekruis het.
Twee in Voëlklip-motorwrak gevind
Twee vuurwapens is ook in die bejaardes se motor gevind.
Afrika kookpot vir kubermisdaad
“Die enigste sektor wat tydens die Covid-19-inperking floreer het, was kubermisdaad.”
‘Djoker’ lag weer laaste in Melbourne
As Rafael Nadal die “Koning van Klei” in Frankryk is, is Novak Djokovic ongetwyfeld die “Meester van Melbourne” in Australië.
Deurbraak in ontvoering van Oos-Kaapse sakeman
Die polisie het Van der Merwe Saterdag in Ngqamakhwe naby Butterworth gevind, waar hy in die strate van ʼn informele nedersetting rondgeloop het.
Europese rugby: Lood terug; Marcell beseer
Ulster het met 19 – 13 gewen; Coetzee het ná rustyd nie weer sy verskyning gemaak nie.
Geskiedkundige storm eis reeds 40 lewens
Van die slagoffers het in hul huise verkluim.
Moedertaaldag: Akademia trots op Afrikaans
“Sonder ons moedertale sou ons konseptueel veel armer gewees het.”
Moedertaalonderrig – feite versus fiksie
Ten spyte van bewusmaking oor taalregte en die voordele van moedertaalonderrig, groei die druk teen eentalige Afrikaanse skole deurentyd.
Internasionale Moedertaaldag: Sê jou sê in jou moedertaal
“Op Moedertaaldag 2021 vier ons Afrikaans – nagenoeg ʼn eeu oud, maar eintlik steeds in sy tienerskoene. Oud genoeg om te weet hy weet baie, wys genoeg om te weet daar’s nog ʼn eindelose skat van dinge om te leer.”
Nóg ʼn motor stort by Voëlklip af
Dit is die vyfde voorval sedert Oktober 2019.
Pa, kleuter verdrink amper in Durban
Die twee is deur ʼn fratsgolf die see in getrek.