ʼn Beroep hiervoor sal op die minister van finansies gedoen word.
Alles vir Maandag 22 Februarie 2021
Publiek gemaan om weg te bly van skeepswrak
Lede van die NSRI is oor die naweek na die skeepswrak ontbied ná berigte van ʼn verdrinking.
Man geskiet tydens chaos ná begrafnis
Polisiebeamptes is uitgejou en polisievoertuie is met bierbottels bestook.
Noue ontkoming toe ligte vliegtuig deur dak bars
“Albei insittendes was steeds in die vliegtuig.”
Covid-19: So lyk nuwe gevalle, soveel reeds ingeënt
Die sterftesyfer weens Covid-19 staan nou op 49 053.
Gedagte vir die dag: Die Here het regverdige dade lief
Die Here is regverdig en het regverdige dade lief. Hulle wat doen wat reg is, sal Hom sien.(Psalm 11:7)