Die ma het net haar kind afgelaai vir skool toe sy oor ʼn oorstroomde laagwaterbrug gery het.
Lees meerAlles vir Dinsdag 23 Februarie 2021
Man doen optrekke kragloos op paal
Omstanders het die man aangegaap waar hy ongeveer 10 meter in die lug optrekke op die kragpaal probeer doen.
Polisieman wat vriendin vermoor swaar gestraf
Die vriendin het altesaam 39 steekwonde opgedoen.
Boosdoeners stel lokval vir motoriste
“Teikengebiede is meestal snelweë en stil paaie.”
Mboweni moet boere onthou in begrotingsrede
Agri SA en Agri Wes-Kaap hoop van harte dat Tito Mboweni Woensdag tydens sy begrotingsrede aandag sal gee aan verskeie kwessies wat die landbou raak.
Mkhize: Volgende besending J&J-entstof die naweek al hier
Slegs 12% van die Suid-Afrikaanse bevolking het gesê dat hulle nie die entstof sou neem nie.
ToekomsVenster: Daar is die Lam van God
Die Seun het gesterf sodat jy kan lewe!
Private vervolger se beweerde verkragter in hof
Die direkteur van openbare vervolgings (DOV) in die Oos-Kaap het geweier om vervolging teen die verdagte in te stel.
Vryheidstigting bring hulde aan sosiale demograaf
“Sy dinkwerk verstom steeds, 30 jaar later, met die insig in ons eie volk se bestaanskrisis en die demografiese antwoord op ons politieke verlamming.”
Die beste nuwe SA programme wat jy nou aanlyn kan kyk
Jy kan nou rustig agteroorsit vir ʼn paar uitstekende plaaslike stories met dié flieks en reekse.
Wiele2Wiele ry met die Kia Picanto X-line
Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor Kia se Picanto X-line wat nou opgedollie is en sy kompetisie – Ford se Figo Freestyle.
Hoop in medemens, nie in die regering nie
Meer staatsbeheer is nie die antwoord vir Suid-Afrika se probleme nie; die beste ding wat die regering nou kan doen, is om uit die pad te staan.
Kusile-beskuldigdes weer in hof
Die kontrakteurs word daarvan beskuldig dat hulle die betrokke senior amptenare omkoopgeld betaal het.
Vrou steel by Vrystaatse polisie
“Sy het vrywillig uit die polisiediens bedank voordat dissiplinêre stappe teen haar gedoen kon word.”
85 000 besware teen onteieningswetsontwerp
Vrystaat Landbou en Agri SA het die afgelope week kommentare ingedien oor die beplande onteieningswetsontwerp.
Verhoordatum vir saak teen Zuma, Thales
Zuma was nie in die hof toe die verhoordatum bekend gemaak is nie.
Voëlklip-slagoffers was van Gauteng
Dit blyk nie ’n opsie te wees om die pad by die berugte Voëlklipkrans permanent te sluit nie.
Moontlike belastingvoordeel op jou waghond
TLU SA wil hê Suid-Afrikaners moet dié lys van veiligheidsuitgawes van belastingsgeld kan verhaal.
Vermiste hengelaar se liggaam gevind
ʼn Soekgeselskap het sedert Sondag onverpoosd na Wilders gesoek.
Selfs méér nou werkloos
Suid-Afrika se werkloosheidsyfer het tussen Oktober en Desember tot ʼn rekordvlak van 32,5% gestyg.