Die egpaar is kort voor Kersfees verlede jaar oorval in ʼn gewapende rooftog wat Dries Nieuwoudt se lewe geëis het.
Alles vir Dinsdag 23 Februarie 2021
Boek: ‘As jy droom’ – Daniëlla van Heerden
‘As jy droom’ deur Daniëlla van Heerden is ‘n storie van durf, deursettingsvermoë, hoop en hartseer. ʼn Avontuur met soveel adrenalien dat jy dit dalk vergesog sou noem.
Uitdrukking: Vat jou goed en trek, Ferreira
Het jy al ooit die kostelike verhaal agter die uitdrukking, “Vat jou goed en trek, Ferreira”, gehoor? Lees vandag se Taaltoffie om meer uit te vind.
Franse musiekduo se paaie skei ná 28 jaar
In 2013 het hulle enkelsnit “Get Lucky” saam met Pharrell Williams en Nile Rodgers hulle grootste treffer van alle tye geword.
Kanonpoot Swanepoel bly in Leeuland
Hy is een van drie spelers wat hul kontrakte met die Johannesburgers verleng het.
Nuwe WhatsApp-beleid moet voor dán aanvaar word
Gebruikers het aanvanklik net tot 8 Februarie gehad om die nuwe bepalings en voorwaardes te aanvaar, maar dit is uitgestel na hewige kritiek.
Emosionele eters: Wat is die eintlike probleem?
“Dit is natuurlik vir mense om hulself met kos te sus– dit gebeur tog vandat ons babas is. Kos en emosies kan nie van mekaar geskei word nie.”
Jong vrou byna dood op ertsroete
’n Ernstige ongeluk het opnuut die aandag gevestig op die vervoer van erts tussen die Noord-Kaap en die Oos-Kaap.
Rateltaai Britse soldaat gee fiksheidsraad
“Kyk, almal van ons wil goed lyk. Maar dit help veel as jy 40 is en jy kan skaars twee kilometer draf. Ek lag altyd lekker wanneer ek sien hoe ouens massiewe gewigte in die gimnasium rondgooi, maar hulle kan kwalik een behoorlike optrek doen.”
Facebook-nuusverbod in Australië opgehef
Dit lyk of die Australiese regering en Facebook weer vriende is.
Woede oor Coca-Cola werkers vra om ‘minder wit’ op te tree
Coca-Cola loop steeds deur nadat sy oënskynlike opleiding aan werkers – waarin hy hulle onder meer vra om “minder wit” te probeer optree – laat verlede week aan die groot klok gehang is.
Só gaan dit met prins Philip
Prins Philip is verlede week gehospitaliseer nadat hy olik begin voel het.
Ruhan du Toit terug op die Top-20
Dit is ook ’n goeie week vir die kletsrymer Loufi wat vandeesweek klim tot die no. 5-posisie met sy liedjie “Baas vannie plaas”.
Maroela-studiefonds steun toekomstige joernaliste
Kom studeer joernalistiek en kommunikasiekunde by Akademia in Afrikaans met Maroela Media se eie studiefonds!
Matriekuitslae wys ‘veerkragtigheid’ van leerders
Daar is wel kommer oor die daling in die getal leerders wat vakke soos wiskunde neem.
Koppieteefontein: Die geboorte van verandering
Met Covid-19 is baie mense se lewens holderstebolder. Ons s’n ook, maar ons probeer orde skep in hierdie chaos. Planne maak. Die wêreld is kwesbaar. Mense moes aanbeweeg, groet, trek, rou, planne maak en nuut begin. Dis soos geboorte gee. Dis nie maklik nie. Dis pynlik, maar dis nie die einde nie, dis ’n nuwe begin.
Resep: Plaatkoekies
Plaatkoekies is in baie huishoudings ʼn tradisionele gereg.
British Airways, Kulula hervat dié vlugte
Die lugrederye beoog om vlugte geleidelik te hervat te midde van die Covid-19-pandemie.
Briljante Carter was lugtig vir Bokke se Schalk
Daar was niemand taaier as die Springbokke se Schalk Burger nie, meen die All Blacks-superster.
Regstappe kom oor ongeregistreerde onderwysers
Solidariteit het reeds met sy regsadviseurs vergader om regsaksie rakende hierdie kwessie te oorweeg.