Die DA sê die werklike slaagsyfer is 44,1%.
Alles vir Dinsdag 23 Februarie 2021
Welkome hupstoot aan tuinier wat regte studeer
Ondanks talle struikelblokke het Robert alle verwagtinge oortref en onlangs sy LLB-graad aan Unisa met lof verwerf.
Wisden-ster bestendig in Titans-kleure
“Simon het baie vaardighede en hy beskik oor ongelooflike krieketkennis. Ek dink hy is tans die beste draaier in wêreldkrieket.”
Onverwagse goeie nuus kan Mboweni se begroting ophelder
Die harde waarheid is dat die mynbou en landbou so suksesvol was presies omdat die regering se beleid nie daar toegepas is nie.
Matrikulant, jou loopbaanreis begin hier
Aansoeke vir voorgraadse studies is nog tot Dinsdag 2 Maart oop.
Oorsprong van ‘gesteelde’ San-rotskuns ondersoek
Die rotskuns is in die Suidkus-omgewing geadverteer.
Covid-19-statistieke: SA steek 1,5 miljoen-kerf verby
Minder as ʼn duisend nuwe gevalle is egter aangemeld.
Gedagte vir die dag: ’n Skuilplek
Die Here is ’n skuilplek vir die onderdrukte, ’n toevlug in tye van moeilikheid. Dié wat u Naam bely, vertrou op U, want niemand wat U soek, laat U in die steek nie, Here. (Psalm 9:10-11)