Stad Kaapstad se metropolisie bestuur 819 kringtelevisiekameras in die stad op ʼn 24-uur-basis.
Lees meerAlles vir Woensdag 24 Februarie 2021
Minstens 79 sterf in tronk-oproer
Minstens 79 gevangenes is dood in gelyktydige oproerigheid by vier tronke in Ecuador.
Nzimande moet sê oor minder geld vir onderwys, verpleegkunde
Die DA doen ʼn beroep op die minister van hoër onderwys om te verduidelik waarom NSFAS finansiering gekanselleer het vir sleutelstudierigtings soos verpleegkunde en onderwys.
Laagste werkloosheidskoers in Kaapstad aangemeld
Volgens die kwartaallikse arbeidsmagopname vir die vierde kwartaal van 2020, wat deur Statistieke Suid-Afrika vrygestel is, het Kaapstad die laagste werkloosheidskoers op die uitgebreide definisie van alle metro’s.
Reaksie op die begrotingsrede: ‘ANC-regering se mislukkings beklemtoon’
“Dit is ʼn begroting wat Suid-Afrikaners skop terwyl hulle lê.”
ToekomsVenster: Struikel boontoe
Met God kan alles. Jy is nie minderwaardig nie.
Só lyk finansiering vir Covid-19-entstof
Die DA sê egter die finansiering is heeltemal onvoldoende.
Grootste dwelmvonds nóg in Europa gemaak
Dié dwelmvondse word as die grootste in onderskeidelik Europa en Nederland bestempel.
Skryfnet, ’n splinternuwe Afrikaanse skryfskool, is hier!
Jy loop al lank met ʼn storie in jou kop. Maar wanneer jy gaan sit om dit te skryf, wil die karakters nie vorm aanneem nie en die dialoog klink krom en skeef. Goeie nuus: Skryfnet is hier om jou te help om te woeker met die woorde wat jy wil skryf, maar wat nie op papier gestalte wil kry nie.
Video: Kimberley krap kop oor visse in straat
Babers is vandeesweek in poele water in ʼn straat in Kimberley gewaar.
Plaasbestuurder van moord aangekla ná werker sterf
Frikkie van Huyssteen en Thokozani Joseph Mdlhuli het in September verlede jaar ’n argument gehad terwyl hulle staalpype van ’n sleepwa afgelaai het.
Pikkewyn pronk met goudgeel gewaad
ʼn Seldsame pikkewyn is in 2019 in ʼn see van byna 120 000 koningpikkewyne opgemerk.
Hiervoor gaan jy hoes – maar daar ís goeie nuus
Lees hier hoe die begroting jou sak regstreeks raak.
Gebruik van waterkanon by Sassa-kantoor ondersoek
Vrae word gevra oor waarom die polisie se eenheid vir openbare orde die betrokke dag ontplooi is en wie die opdrag gegee het om op sorgbehoewendes met ’n waterkanon los te trek.
Ford se Ranger word slim
Ford het sy Ranger FX4 en FordPass aan die publiek bekend gestel.
‘Die virus in die woud’
Voorspelbaarheid en roetine bied sekuriteit vir jong kinders. Hulpmiddels soos gepaste storieboeke kan ingespan word om kinders voor te berei.
‘Uitdagende jaar’ stuit nie dié Elsiesrivier-matrikulant
“Toe ek uiteindelik my sertifikaat in my hande vashou, het ek amper in trane uitgebars.”
Begrotingsrede: Inkomstebelasting én salarisse styg nie
Uittreksel: Die regering se inkomste was amper R100 miljard meer as aanvanklik verwag.
Wimbledon-organiseerders gerat vir enige scenario
Die organiseerders het Brittanje se entstofprogram geloof, maar bygevoeg dat hulle nie die wa voor die osse sal inspan nie.
#JongStemme: Is verskuiwing na afstandonderrig regtig vooruitgang?
Ek glo egter dat die skrap van klasloop en die sosiale studentelewe wat met tersiêre onderwys gepaardgaan, nie die beste pad vorentoe is nie, skryf Mihan van Zyl.