Sowat ʼn derde meer tweelinge word jaarliks gebore as vier dekades gelede.
Lees meerAlles vir Vrydag 12 Maart 2021
Wys genadedoodsaak van die hand, meen organisasie
“Hulle weet hulle staan nie ʼn kans in die parlement nie, en nou misbruik hulle die hof.”
Paar dae vir mondelinge voorleggings, sê Artikel 25-komitee
ʼn Paar dae is opsy gesit vir mondelinge voorleggings van organisasies wat dié versoek in hul geskrewe voorleggings gerig het.
Thoko gemaan om Oos-Kaapse boere te help
Die sewe jaar droogteramp in die westelike dele van die Oos-Kaap het vuisvoos boere op hul knieë.
VBS-skandaal: Sewe in hof
Sewe beskuldigdes het Vrydagoggend in die gespesialiseerde handelsmisdaadhof in die Palm Ridge-landdroshof verskyn ná hulle gister deur die Valke se eenheid, wat ernstige korrupsie ondersoek, in hegtenis geneem is.
ToekomsVenster: Te veel bagasie
Dit is tyd vir eerlik wees.
Zoeloekoning se dood laat groot politieke magsvakuum
Met koning Goodwill se afsterwe is die tafel gedek vir ‘n groot politieke herskikking in veral KwaZulu-Natal.
Ontmoetings, onthullings in ‘Boer soek ’n vrou’
“Ek wil graag hê hy moet my kies, ek voel sterker oor hom ná vanaand.” Waarskuwing: Vermy hierdie berig as jy nog nie Donderdagaand se episode van “Boer soek ʼn vrou” gekyk het nie.
Studentebetogings duur voort
Studente het Vrydag weer paaie met brandende buitebande en rommel versper.
Dokter voltooi 100ste sending op noodvlug na Soedan
Sy word tans as een van SA se beste vlugdokters beskou.
BMW se 8-reeks: Duur maar pure vuur
Die M8-reeks sit boaan die BMW-troon.
Vrystaatse damme voller as verlede jaar
In sommige gevalle het watervlakke meer as 100% gestyg.
Handwerk: Lesse in leerwerk
Dit is heerlik om met leer te werk, en vir juweliersware soos dié benodig jy nie eens spesiale toerusting nie.
Herinnering aan Jan du Rand (1945-2021)
Prof. Jan du Rand, teoloog, predikant, dosent en skrywer, is vroeër die week aan Covid-19 dood. Hoffie Hofmeyr bring hulde aan hom.
Tienermeisie trotseer ernstige vervolging vir haar Christenskap
Die uitdagings wat sy van kindsbeen af ervaar het, het haar egter net meer vasbeslote gemaak om in haar Christenskap te volhard en Jesus nooit te versaak nie.
Akademia ken 225 kwalifikasies toe
Akademia is veral trots op hierdie studente wat ondanks die ontwrigting en onsekere tye weens Covid-19 hulle studie suksesvol voltooi het.
Lee-honderdtal sorg vir Protea-plesier
Die openingskolwer se briljante beurt sorg dat Suid-Afrikaners nou met 2–1 in die reeks van vyf wedstryde voorloop.
Eskom-raad steun De Ruyter ‘ten volle’
Die voorsitter van Eskom se raad sê diegene wat weens swak prestasie uitgewys word, moenie in die versoeking kom om die “rassekaart te speel” nie.
Nuuskommentaar: Die beloftes van gratis tersiêre onderrig
Soos die meeste ander dinge in die lewe kan tersiêre onderrig nie gratis wees nie. Iemand moet iewers langs die pad daarvoor betaal.
Vrou se blink plan met middagete-dief
Dié vrou het vinnig die middagete-dief uitoorlê.